Naand manne, wil sommer net weet of daar nie dalk in die nabye toekoms 'n roepkursus in Bloemfontein aangebied gaan word nie.
Groete
Roepkursus in Bloemfontein?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
akkedis ek weet nie van een nie,ek dink die man wat jy moet vra is jaques botha
-
Akkedis
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Sun Dec 08, 2013 8:57 pm
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Dankie Johans, ek maak so.
Groete
Groete
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Akkedis, pm gestuur!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Ek is in op so n kusrsus in Bloem
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Kursus te Philippolis 150 KM van Bloemfontein gehou deur Jaracal
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=28326
Groete
Heinrich
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=28326
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
mater jy weet jy is welkom om somme by my oor te slaap as jy kursus in nloem kom doen. lang koeldrank en n vleisie.James Wilson wrote:Ek is in op so n kusrsus in Bloem
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Almal wat belangstel in Bloemfontein kursus:
Watter datum vroeg in Maart pas julle die beste ;
Die 8ste maart is ek oop ons kan so dag reel
Moet ek hom boek vir julle of moet ons eers gesels wat pas almal die beste
Dankie vir die belangstel
Groete
Jacques

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
22 Maart dalk?JACQUES BOTHA wrote:Almal wat belangstel in Bloemfontein kursus:
Watter datum vroeg in Maart pas julle die beste ;
Die 8ste maart is ek oop ons kan so dag reel
Moet ek hom boek vir julle of moet ons eers gesels wat pas almal die beste
Dankie vir die belangstel
Groete
Jacques
Too many to mention ;-)