Yster Pale uittrek?

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
BOKRAM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm

Yster Pale uittrek?

Post by BOKRAM »

Middag manne,

Soek raad,maklike manier/ toestel om 'y-pale/ standard' pale uit tetrek, sonder die hulp van n trekker, in randtjies en berge.
Ekt honderde ysterpale wat ek weer wil gebruik, in die veld,waar daar vroeer draad gespan was.

Dankie !
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Yster Pale uittrek?

Post by Lamtjop »

Bokram, ek gebruik n ketting en hi lift jack.
Groete
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Yster Pale uittrek?

Post by Christo »

Lamtjop wrote:Bokram, ek gebruik n ketting en hi lift jack.
Groete
Slaan hom met 'n 10 ponder eers "dieper" in, dit maak die roes los en hy kom baie makliker uit.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
BOKRAM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm

Re: Yster Pale uittrek?

Post by BOKRAM »

Baie dankie, gaan dit verseker probeer.
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Yster Pale uittrek?

Post by Wismit »

Wikkel hom ook eers bietjie en gooi water langs die paal in die grond in. "Volkvreemdes "het so paar jaar terug +- 800m se ysterpale in een aand uitgehaal en weg gedra.

W.S
Post Reply