Geweerkluis regulasies

Post Reply
User avatar
Louis10Botha
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Aug 25, 2011 3:20 pm

Geweerkluis regulasies

Post by Louis10Botha »

Middag manne
Ek is aangestel om vir 'n bekende koperasie firma inloop kluiste ontwerp.
Die polisie kan my nie regtig help omte se wat al die vereites moet wees vir 'n geboude kluis.
Ekt met ander winkels gesels en hul het 100mm reinforced concrete mure tussen 2 stelle dubbel mure....
ek hoop daar is iemand wat my tog kan help.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Geweerkluis regulasies

Post by DWB »

Goeie Dag.

Jy moet die South African National Standard koop en download.

Groete
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Geweerkluis regulasies

Post by Frederik »

Nes Deon se jy moet die standaarde gaan koop by SABS.
User avatar
Louis10Botha
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Aug 25, 2011 3:20 pm

Re: Geweerkluis regulasies

Post by Louis10Botha »

thanks ouens, eks besig om in die SANS op te soek.
het maar net kort pad gesoek en gehoop iemand het onlangs met dit te doen gehad.
User avatar
Louis10Botha
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Aug 25, 2011 3:20 pm

Re: Geweerkluis regulasies

Post by Louis10Botha »

Oom Deon
Kan oom dalk asb help.
In die SANS 10052 praat hul van classification category 1-4. wat gaan daar an?
User avatar
Louis10Botha
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Aug 25, 2011 3:20 pm

Re: Geweerkluis regulasies

Post by Louis10Botha »

my probleem is cat 4 is die sterkste en ekt gedink ek gaan volgens dit ontwerp. maar nou kan ek nie concrete gebruik nie
Post Reply