Hallo manne.
Verskoon my asb as ek bietjie irriterend is in die volgende paar dae en dalk n paar dom vrae stel.
Ek is nuut in die herlaai ding en het Quickload aangeskaf. My pel wat my help leer met die herlaai ken ook nie Quickload nie.Ek lees geweldig baie op oor QL op die net en hier op die forum, maar paar antwoorde kry ek nie reguit nie.
So hier is die eerste 3 vrae:
1.Kan ek die twist rate op QL verander of aanpas en indien wel hoe?
2. Indien ek die OBT metode (volgens Ludwig se spreadsheet)gebruik om die node te bereken, kan ek dan net die quickload tabel op n lading aftrek en dan spoed bepaal wat naastenby by n OBT node uitkom. Dit behoort n akkuraate lading te wees?(in teorie elkgeval)
3.Beinvloed twistrate nie die OBT nie? Ek sien dit nie op die excel spreadsheet wat die nodes bereken nie.
Ek waardeer julle hulp by voorbaat. Daar sal seker nog n paar vrae volg.
Groetnis
Martin
Leer nog Quick Load vrae
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Leer nog Quick Load vrae
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Leer nog Quick Load vrae
1 Nee.
2. Bepaal veilige begin lading en werk so 3 of 4 veilige ladings uit opwaarts. Skiet oor krony. Gaan huistoe. Kalibreer QL en bepaal teoretiese lading om by OBT te pas. Werk weer op van veilige lading na teoretiese korekte lading. Hou spoed dop. So behoort jy naby aan korekte lading vir OBT te kom.
3 Nee
2. Bepaal veilige begin lading en werk so 3 of 4 veilige ladings uit opwaarts. Skiet oor krony. Gaan huistoe. Kalibreer QL en bepaal teoretiese lading om by OBT te pas. Werk weer op van veilige lading na teoretiese korekte lading. Hou spoed dop. So behoort jy naby aan korekte lading vir OBT te kom.
3 Nee
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Leer nog Quick Load vrae
Pvdw wrote:1 Nee.
2. Bepaal veilige begin lading en werk so 3 of 4 veilige ladings uit opwaarts. Skiet oor krony. Gaan huistoe. Kalibreer QL en bepaal teoretiese lading om by OBT te pas. Werk weer op van veilige lading na teoretiese korekte lading. Hou spoed dop. So behoort jy naby aan korekte lading vir OBT te kom.
3 Nee
Dankie , dit was vinnig
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br