Jacques Botha het ingestem om vir ons die bogenoemde kursus aan te bied die 1ste Maart hier in Kathu.
Belang stellendes kan my kontak.
Pm my en ek stuur jou my foon of e-pos adres vir verdere besonderhede.
Mooi Loop!
Hein
Inleiding tot probleem dier beheer Kursus
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Inleiding tot probleem dier beheer Kursus
Geluk met jou duisendste "post"
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Inleiding tot probleem dier beheer Kursus
dankie,
nie eers opgelet nie
nie eers opgelet nie
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Inleiding tot probleem dier beheer Kursus
Wag, ek gaan jou inhaal. Gou paar topics "hi-jack"

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Inleiding tot probleem dier beheer Kursus
Haha.
kikbakker.
kikbakker.