Moeg gesukkel met my 22-250 rem
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Frikkie
Daai moeilikheid het my ook al oorgekom, nogal in die jagveld toe ek 'n maklike skoot heeltemal mis geskiet het. Gelukkig het ek dit gou genoeg agtergekom. Die les daaruit geleer: Gaan GEREELD die monteerskroewe van die teleskoop na, asook die boute op die wapen self, en spaar jouself oneindig baie sukkel.
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Yes manne, die eerste ladings is geskiet met die 50gr v-maxe en die kleinste groep le tans op 13mm.
Nou is dit net die TPL wat moet reg kom!
Ek hou julle ingelig!
Groetnis,

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Hallo Frikkie
Dis nou toevallig...
Hier by my lê 'n toe pakkie 50gr V-maxe al meer as 8 jaar, ek laai laasweek 3 ou maar goed geprepde Highland doppe met 38 gr S355 sonder om seater die te stel. Skiet deur Chrony om spoed te meet +- 3900 fps, wragtag een gereamde gat voor in die teiken op 100m. Dis ook 'n 22-250 VSSF II met 'n silent hunt reflex suppressor. Ek kan ongelukkig nie nou vir jou TPL gee nie...het noggie weer gelaai nie.
Wat was jou lading en spoed?
Cheers
Dawie
Dis nou toevallig...
Hier by my lê 'n toe pakkie 50gr V-maxe al meer as 8 jaar, ek laai laasweek 3 ou maar goed geprepde Highland doppe met 38 gr S355 sonder om seater die te stel. Skiet deur Chrony om spoed te meet +- 3900 fps, wragtag een gereamde gat voor in die teiken op 100m. Dis ook 'n 22-250 VSSF II met 'n silent hunt reflex suppressor. Ek kan ongelukkig nie nou vir jou TPL gee nie...het noggie weer gelaai nie.
Wat was jou lading en spoed?
Cheers
Dawie
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Yes Dawie,
Ek kom by die skietbaan en die chrony se battery is pap met die spaar in my seun se karretjie by die huis. So ek het die groep met 'n redelike hoe hartklop geskiet.
Win doppe
28.7gr s335
TPL 63mm
Ek gaan poog om vandag S355 kruit aan die hande te kry.
Groetnis,
Frikkie
Ek kom by die skietbaan en die chrony se battery is pap met die spaar in my seun se karretjie by die huis. So ek het die groep met 'n redelike hoe hartklop geskiet.
Win doppe
28.7gr s335
TPL 63mm
Ek gaan poog om vandag S355 kruit aan die hande te kry.
Groetnis,
Frikkie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Frikkie
Moet asb nie met my lading begin nie, dis al klaar redelike warm lading.
My TPL is 61,3mm...gou een gelaai
Ek is nie Quickload magtig nie, maar van die manne wat oulik is kan bietjie uitwerk of S355 beter is as S335.
Al hoekom ek dit gebruik is omdat ek hou van 'n lekker vol doppie kruit.
Cheers
Dawie
Ps. Gaan hy met jou TPL in die magesyn?
Moet asb nie met my lading begin nie, dis al klaar redelike warm lading.
My TPL is 61,3mm...gou een gelaai
Ek is nie Quickload magtig nie, maar van die manne wat oulik is kan bietjie uitwerk of S355 beter is as S335.
Al hoekom ek dit gebruik is omdat ek hou van 'n lekker vol doppie kruit.
Cheers
Dawie
Ps. Gaan hy met jou TPL in die magesyn?
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Dankie Dawie,
Ek sal egter nooit jou lading net so vat nie, te lief vir my mooi gesiggie vir dit!
Van die manne het genoem dat die S355 baie beter werk vir die 22-250 en dit is hoekom ek dit wil probeer.
Ja hy pas maklik in die mag

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
ek sien in QL gee die 355 baie beter dopvulling. en beter resultate.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
More manne, vandag is dit uiteinelik weer tyd om baan toe te gaan met die bogenoemde geweer vir die volgende stel groepeerings toetse!
Ek gaan nou maar die sweetspot benadering kruis met die Quickload OBT manier en hopelik kom ek by iets uit wat werk.
My vraag nou is skiet ek die geweer met 'n silwerskoon loop tydens die sweetspot benadering ?
Ek sal fotos post sodra ek terug is vanmiddag.

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Hi Frikkie. Ek sou beslis eers 'n "fouling" shot skiet, sommer ook dan so een groepie eers skiet, dan begin met "sweet spot". Sterkte en geniet.
Groetnis
Groetnis
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
net gou 'n stuiwer in die beurs.
Ek het al meer as een keer gesukkel met 22-250 Rem of 243 Win. veral met die Remington 700's gewere.
Die kamernek is baie styf en vind dat verskeie tipe doppies se nekke (veral PMP's) te dik is.
en dan sukkel mens en die ouens probeer verskillende patrone, party skiet goed en ander nie.
Maklik om te bepaal of dit 'n probleem is, kyk of 'n koeëlpunt wil ingaan in 'n dop wat geskiet is, as die koeëlpunt te styf ingaan dan moet mens die doppienek effens afdraai.(outside Ream) sodat die doppienek effens kan uitsit as die skoot afgaan.
My 2 sent
Frik
Ek het al meer as een keer gesukkel met 22-250 Rem of 243 Win. veral met die Remington 700's gewere.
Die kamernek is baie styf en vind dat verskeie tipe doppies se nekke (veral PMP's) te dik is.
en dan sukkel mens en die ouens probeer verskillende patrone, party skiet goed en ander nie.
Maklik om te bepaal of dit 'n probleem is, kyk of 'n koeëlpunt wil ingaan in 'n dop wat geskiet is, as die koeëlpunt te styf ingaan dan moet mens die doppienek effens afdraai.(outside Ream) sodat die doppienek effens kan uitsit as die skoot afgaan.
My 2 sent
Frik
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Right manne hiermee die resultate na gisterbse sessie op die skietbaan.
Ek het 19 rondtes gelaai regdeur die spektrum wat deur somchem vir 50 gr koeels aan gegee word en het die 50gr v-max'e gelaai met 'n tpl van 63mm. Ek het my teiken op 300m op gesit en begin skiet. Elke 4 tot 5min 'n rondte baan af gestuur, en gaan merk op die teiken wat waar getref het. Die snelhede van die verskillende lading is ook aan geteken.
Die minimum spoed vir die klomp rondtes was 2987f/s en die hoogste op 3445f/s met geen tekens van druk nie. Die aanbeveling deur QL was 'n spoed van 3545f/s maar omrede dit sou beteken dat ek oor die maks moes gaan was ek skrikkerig daarvoor.
Soos jylle weet moet mens net na die vertikale vereiding van die teiken kyk, en ook maar goed so, want die wind het tydens my byna 4ure op die baan baie verander. Eers geen wind, toe matig van 3uur en toe sterk van 9uur. Groot was my verbasing toe ek sien dat al die gaatjies op die 300m teiken met gemak deur 'n A4 bladsy toegemaak kan word.
Die laaste 4 rondtes verskil op die vertikale as met net minder as 17mm, en dit is dan ook maar waar ek gaan probeer om verderbte soek vir my lading.
Ek sal later die foto's van die teiken laai, en as alles goed gaan sal ek voor die einde van die week die 4 groepe gaan skiet en kom terugvoering gee.

jy skiet te stadig! roer daai 22-250 se gat bietjie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Yes Cassie, ek hoor jou. Spoed is vir my minder belangrik as akuraatheid. My 300wm skiet ek 168gr nosler cc's teen 2950f/s wat ook nie vreeslik vinnig is nie maar my spread is nooit oor die 20f/s nie en ek skiet byna altyd groepe kliener as 15mm op 100m.
Maar dit se nie ek gaan nie sy gat warm maak op 'n laterebstadium nie, wil net eers weer iets kry wat werk, dan sal ek verder speel!
Groetnis,
Frikkie
Maar dit se nie ek gaan nie sy gat warm maak op 'n laterebstadium nie, wil net eers weer iets kry wat werk, dan sal ek verder speel!
Groetnis,
Frikkie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
die gewere is baie keer moeilik. ek was gelukkig om binne 12skote sweet spot te slaan. met behulp van QL.
30mm groepe op 300m.
snaasks was, hoe vinniger hy geloop het, hoe kleiner sy groepe.
natuurlik binne perke.
die col, het nie so groot invloed gehad nie.
maar, as als in harmonie hardloop, maak klein veranderlikes nie so groot verskil nie.
ek wou ook die 50gr geskiet het, maat het daarteen besluit, agv die swak BC, teenoor die 55gr, jy wen nie veel nie. toe ruk ek mos die hoender, en skiet 40gr. gelukkig werk hulle mooi.
as jy nie reg kom nie, sal ek 55noslers, of 53gr v-maxe sterk aanbeveel.

- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
KalahariKalahari wrote:Frikkie , as ek iets mag sê: ek kon ook nie met 55gr koeels regkom van die begin uit my tikka 22.250 met 1:14 loop nie. Ek het oorgegaan na die 50gr noslers (bt varmint), en siedaar, skiet die geweer soos 'n droom, vandag nog sonder pyn.
Hoop jy kom reg.
Watter kruit en lading gebruik jy en hoe lank is die loop?
Groete
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Bulvegter, ek laai 33.5gr, S335 en die loop is net duskant 24" (603.61mm) vir spoed van +- 3700 fps. Ek is egter nie op node spoed nie en moet aflaai vir +- 3590 fps, maar nog nie gedoen nie. Daardie spoed volgens QL behoort ek op 32gr te kry. Die H2O kapasiteit is 45.6gr in Norma doppe.Bulvegter wrote:Watter kruit en lading gebruik jy en hoe lank is die loop?
Laai veilig asseblief.
Groete
Johan
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Dankie Johan
Nog een vragie, wat is die TPL?
Groete
Nog een vragie, wat is die TPL?
Groete
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Moeg gesukkel met my 22-250 rem
Bulvegter, die max tpl met die 50gr Nosler bt is 62.72mm in my geweer en ek laai 61.2mm, dus 1.52 mm van die lande. My geweer hou nie van die koeels naby die lande nie.Bulvegter wrote:Nog een vragie, wat is die TPL?
Voorspoed