Ram Kat

Post Reply
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Ram Kat

Post by rikus »

Die manne wat katte ken
hierdie kat het ek by 1 van my bure geskiet hy het 16 kg geweeg
ek het een van 17 kg by my ander buurman geskiet
ek wil net graag weet hoe oud is so kat
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply