Dagsê mede wapen liefhebbers en jagters. Ek is Francois Vogel en is woonagtig in Pretoria Oos en ook dan lid van Pta-Oos tak van SAJWV. EK klassifiseer myself as regte 'n kruit-kop met skiet, jag en herlaaikuns as my passie.
Ek skiet by Krokodilspruit, Swat en Bluegum Valley (naaste)en ek hoop om baie te leer op die forum.
Nuwe man
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe man
Welkom Francois.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Nuwe man
Baie Welkom
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nuwe man
Welkom francouis, jy sal dit geniet hier, n heerrrrrrlike kuier plek!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe man
Welkom Francois,hier raak dit net lekker veral as van die onderwerpe se druk in die rooi begin ingaan.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17