OBT versoek; 243 AI
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
OBT versoek; 243 AI
Goeie dag!
Ek vra groot asb hulp met Ql vir my 243Ai.Hy skiet baie mooi met die 95gr BT asook 87gr V maxe.Ek wil net my spoed lesings nagaan ek kyk waar die nodes behoort te wees.
243 AI
Winchester dop
H20 kap-57.6
Looplengte-608mm
87gr vmax
Tpl to teen lands-71,0mm
Federal magnum primer
Lott 67 S365 kruit
beplande Tpl-70.5mm.
Ek sal met die tpl later speel as ek net op die node spoed uitgekom het.
Ek het die volgende lesings gekry met die chrony
87vmax
tpl-70mm
45gr S365
3360;3369;3358;3378;3368;3369ft/s
Baie dankie
geseende dag...

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
Die spoed wat jy met 45gr kry is vir my bietjie hoog. Ek het dit so aanvaar. Let net daarop dat QL dit as druk van 65000psi bereken - 5000 oor die norm van 60000 wat vir moderne wapens aanvaar word.
Die 2 hoogste nodes is as volg met die berekende ladings daarby :-
3285 43,6gr
3074 40gr
Ek het dieselfde kalibrasie vir die 95BT gebruik en vir veiligheid op die laer node bereken. Spoed van 3012 met 39,8gr is wat ek aanbeveel. Wanneer jy drie skote daarmee geskiet het kan jy dan die lading aanpas om na die spoed van 3012 te mik.
Die 2 hoogste nodes is as volg met die berekende ladings daarby :-
3285 43,6gr
3074 40gr
Ek het dieselfde kalibrasie vir die 95BT gebruik en vir veiligheid op die laer node bereken. Spoed van 3012 met 39,8gr is wat ek aanbeveel. Wanneer jy drie skote daarmee geskiet het kan jy dan die lading aanpas om na die spoed van 3012 te mik.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
Dankie oom.
Ek wil net seker maak.het oom gewone 243win of 243 Ackley gebruik want ek skiet n 243 ackley.
Ek het gefireform met 40gr S365 en 100gr interlocks teen so 2950ft/s
Ek wil net seker maak.het oom gewone 243win of 243 Ackley gebruik want ek skiet n 243 ackley.
Ek het gefireform met 40gr S365 en 100gr interlocks teen so 2950ft/s
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
Het my geweer ook nou ge-Ackley en het die regte platform in QL gebruik. Syfers behooert dus reg te wees. Pasop om die spoed gogga te jaag. Ackley is behulpsaam om druk te verlig en dan die beter kopspasie wat die akkuraatheid verbeter.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
hoe presies werk dit, nie geweet dit het met akkuraatheid te doen. ek het gedink dit is maar bet sie spasie tussen slot, en dop?beter kopspasie wat die akkuraatheid verbeter.
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
cassie_calvinia wrote:hoe presies werk dit, nie geweet dit het met akkuraatheid te doen. ek het gedink dit is maar bet sie spasie tussen slot, en dop?beter kopspasie wat die akkuraatheid verbeter.
Die vlak hoek van die 243 se skouers veroorsaak vloei van die metaal om doughnuts te veroorsaak asook minder positiewe druk teen die voorkant van die kamer. Die AI se 40 grade skouers gee nou 'n beter pas teen die voorkant en materiaalvloei word bykans uitgeskakel. Die sny van die kamer na beter toleransies kan ook die akkuraatheid verbeter het.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
Wil net baie dankie se vir oom Driepoot en almal wat gehelp het met die QL.my geweer skiet bitter mooi.
Ek het saterdag weer die toetsladings gaan skiet en die volgende resultate gekry.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13962.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13960.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13963.jpg
My patroonlengte was 73,4mm gewees.(0,2mm jump)
Veder het ek met ,3mm inkrimente die patroonlengte korter gemaak.die groepies maak oop hoe verder ek van die lands af beweeg.
Met n lading van 41,5gr S365 lott 67 het ek n spoed van 3050ft/s gekry met n ES van 14 ft/s
Ek gaan my tpl hou op 73,4mm en net n toets doen met 40gr S365 hopenlik vir n spoed van 3015ft/s wat my mooi op node sal plaas.
Al my doppe was dieselfde lengte gesny en geneksize.
95gr Nosler BT met magnum primers.
Ek moet se ek kry n duidelike verbetering op groepe met my silincer op.
@oom driepoot is daar n veilige hoer node vir die 95gr BT? ek beplan nie om hom te gebruik nie maar is tog nuuskierig teen watse spoed die 95gr uit n AI kamer geskiet kan word.Ek het vir my 1250 van die 95gr BT gekoop en beplan om die loop klaar te skiet met hulle.
Baie dankie weereens

Knaldemper verminder die terugslag en lawaai en daarom skiet mens gewoonlik beter daarmee aan.
Met die praktiese data wat jy nou gegee het bereken die node op 3029vps. Die een boontoe is by 3232 met druk van 65000psi. Vir die wen van 1 na 2 duim op 300m is die oordruk nie vir my 'n opsie nie. Bly by die node waar jy nou is en jy sal baie sagter op die loop ook wees. Druk is nou slegs 51000psi - en hy het gewys hy wil die koele bymekaar hou. Hou jou lading soos dit is - dit is nou somer en in die winter sal die spoed daal en hoort jy nog naby aan die node te bly.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
Goeie more!
Ek plaas sommer hier
EK benodig asb hulp met n spoedlesing waarna ek kan opwerk met my lading ontwikkeling.
Ek werk my al my gewere van n kant af deur so in die af seisoen.
3006 Springfield
Winchester dop
H20 kap-72gr
Looplengte-610mm
168gr Nosler CC
Tpl to teen lands-90,50mm
Beplande TPL om in magasynkas te pas-83mm
Lott 67 S365 kruit
Ek het reeds n spoed van 2750ft/s verkry met 55gr S365
9,3 x62mm
PMP dop
H20 kap-76.8gr
Looplengte-620mm
200gr Impala bosvelder
Tpl to teen lands-89,0mm
Beplande TPL om in magasynkas te pas-83mm
S335of S355 kruit?
Ek het reeds n spoed van 2500ft/s verkry met 55gr S335 maar dit was met 200gr Goodnell koeels gewees
My 243Ai skiet reeds baie mooi agv QL.
Ek wag net vir die 6BR om te kom dan gaan ek asb weer kom aanklop vir hulp
Groete
julian

Is S365 die mees geskikte kruit om te gebruik in die 243 Ai? ek gebruik die 95gr en swaarder koeels.Sal S361 of S385 nie miskien beter dopvulling en ontbranding gee nie.Ek is nie vreeslik erg oor die spoed nie solank ek net op n Node is.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT versoek; 243 AI
S385 is die beste om in die AI te gebruik. Dopvulling is beter en spoed effens op. Vir die 95BT is die voorspelling 3041vps node en 46gr behoort jou naby te kry. Ek sal 45, 46 en 47gr laai en kyk hoe dit vaar, of skiet 3 skote met 45gr sodat ons beter kan kalibreer. Druk is op 50000 psi by die nodespoed.junglejulian wrote:Is S365 die mees geskikte kruit om te gebruik in die 243 Ai? ek gebruik die 95gr en swaarder koeels.Sal S361 of S385 nie miskien beter dopvulling en ontbranding gee nie.Ek is nie vreeslik erg oor die spoed nie solank ek net op n Node is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br