Ligmount

Post Reply
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Ligmount

Post by schalla »

More manne ek het gistraand weer giesien die lightforce ligmount wat ek het begin kwaai speeling optel is daar nie dalk van die mounts wat van metaal gemaak word nie want ek dink die plastiek mounts gaan dit maar net nie hou nie en mens kani so sukkel nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ligmount

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Ligmount

Post by Jakkie 321 »

Schalla ek het self van daai wat Geno van praat en dit werk. Kyk net dat jou skroef wat onder die bracket is vas gedraai is.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Ligmount

Post by G-force »

Ek gebruik ook daai mount.Werk besonders goed en hou lank.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Re: Ligmount

Post by schalla »

Right dankie manne ek het met boertjie gepraat en een gekoop ek glo ek sal nie weer met n mount sukkel nie.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Ligmount

Post by cassie_calvinia »

dis nou net persoonlike smaak. maar ek hou nie van 'n lig op die geweer nie. hou van hom langs die geweer. het sommer een gemaak. lig op die geweer, moet ek elke keer lig afhaal, om geweer uit stoel te haal. nou sit ek net geweer op, en hy loop soos jet
HOU HOM DAAI DIKTE
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Re: Ligmount

Post by schalla »

Ja dit is soos jy se Cassie elke ou het maar sy ding wat vir hom werk, is dit n stoel wat jy self gebou het of is dit een van Alan sin.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Ligmount

Post by cassie_calvinia »

nee wat my maat, die twee hande bou als self. goed is maar vol gate gebrand, maar hul werk darm!
HOU HOM DAAI DIKTE
schalla
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Jan 16, 2013 5:45 pm

Re: Ligmount

Post by schalla »

Ja nee ek stem saam en n man waardeur dit darm baie meer as jou eie hande werk vir ou vlekie laat saam ry.
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Ligmount

Post by Arno Pienaar »

Middag manne

Ek gebruik ook so bracket al sit die lig nie op die scope nie,so met daardie bracket kan jy hom oral fit.

Groete
Doons
Post Reply