Oom Taf
Na ek die foto in die nag geneem het het ek die camo cover half afgehaal en weer op so twintig meter gaan staan met die lig aan. Ek kon duidelik die wit gedeelte van die bakkie sien wat oop was maar nie die deel wat toe was nie.
Groete
Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Cassie tyd terug in landbouweekblad het Gary(sy van vergeet )raad gegee oor roep en skiet.Hy het groot sukses gehad met jakkalse wat hy in hul eie gebied record en op hul eie roep dan inroep. Groete Pieter h
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Nou waar sal ek die camo net gaan soek, my wit bakkie het ek met waterverf "gekamo" werk soos 'n bom, dink nou net, hoe nou gemaak as jy van een punt na ander beweeg en jy ry op jakkie af, hoe nou met daai nette wat eers moet af.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
PieterPieter wrote:Nou waar sal ek die camo net gaan soek, my wit bakkie het ek met waterverf "gekamo" werk soos 'n bom, dink nou net, hoe nou gemaak as jy van een punt na ander beweeg en jy ry op jakkie af, hoe nou met daai nette wat eers moet af.
Die nette werk bitter goed in die sin dat dit in twee dele is. Die net is in twee dele om net makliker hanteerbaar te maak. Die kajuit en die bak se net velcro aanmekaar vas en as daar geskuif word vou die net agter die "rollbar" in en gooi die punte binne in die bak. Voordele is dat die bakkie binne 'n minuut gekamoefleer is as daar gestop word en weer binne 'n minuut terug vou binne in die bak as daar geskuif word. Nog 'n voordeel is dat die bakkie bly altyd skoon en minder hande-arbeid
Die kamoefleer materiaal bestel ek as jy nie kan kry nie en ek het ook vir 'n paar manne op die forum al vir hul bakkies gemaak.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
