rooikat
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: rooikat
As hy inkom hou gedimde lig op hom sodat hy nie bakkie kan ID nie. Kat is redelik "dom", maar moenie onnodig kanse vat nie. Sit roeper nie te naby aan bakkie.
Probleem met kat is hy trek weg, so jy moenie tyd mors of uitstel as hy in die omgewing is nie.
Onmiddelike reaksie met katte bring meeste sukses.
Cheers

Last edited by Dawie on Thu Dec 12, 2013 5:06 pm, edited 1 time in total.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: rooikat
johans
Ek dink soos Dawie sê, onmiddelike reaksie is die heel beste medisyne vir katte. Ek kry die gevoel volgens spore en aktiwiteite by my dat die katte hou van die maanlig, hoe voller dit raak en meer lig hoe besiger is die katte. Seker maar ook dat hulle beter kan sien met die maanlig.
Katte het in die maanlig in die lig (met dimmer halfsterkte) reguit na my bakkie gestap en die afstand gehalveer sonder om sku te raak. (nuuskierig).
Sterkte

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: rooikat
dankie vir die raad,die probleem is juis dat die kat omtrent een keer in 10dae kom vang.ek dink dis n mannetjie wat rondtrek
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: rooikat
johans
Ek dink as die tyd jou knyp en jy kan nie gereeld in die omgewing gaan soek nie (roep) nie, stel maar die vanghok en sit 'n lokaas in, op een van sy rondtes sal kat wil kom kyk wat in die hok aangaan, dan sit hy/sy.