Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Groot was my verbasing toe ek vandag vir Chris by Lynx bel om die skade te hoor van my 10 jaar oue 8x42 Teleskoop . Koste R 0.00 , sien die scope het "los" geskut toe ek met die motor fiets gaan jag op die plaas - boere plan ....... Boerebuis op die stelknoppe !!!
Met die nuwe loop vir die 25-06 wat nou opgesit word wil ek darem die scope ook laat service!
Het vroeer die jaar ook my 8x56 bietjie laat diens by Chris van Lynx.Toe ek koste vra, was die antwoord:
"There is no charge"
Goeie diens Lynx!
Groete
Devan
Danie Lombard .243 wrote:Ek het my 8X56 nag jag bakkie geweer scope as twee keer laat herstel by Lynx en die diens in uit die boonste rakke. Geen koste.
Hoeveel kos dit om n scope te laat vervang of herstel wat van VSA Oostenryk Duitsland af kom?
danie my leupold is ook verniet amerika toe en truggestuur