Ek is so bietjie vervelig omdat ek hier by die huis sit met my arm in 'n sling en het nou baie tyd om te dink ek het dit voorheen onder 'n ander topic gepost .
Ek het Hein se video en E book gekoop en was vasgenael toe ek die video gekyk het en is besig om deur die Ebook te werk Ek neem aan dit is basies dieselfde meteriaal wat op 'n kursus aangebied word en glo nie dat die Ebook 'n kursus kan vervang nie en daarom wil ek ook graag in 2014 'n kursus bywoon .Maar die aand wat Michiel my uitgevat het dink ek het meer beteken as wat ek sover in die boeke gelees het .So praktiese ondervinding is baie belangrik .Wat is die kans dat die pro's hier op die forum 'n paar manne onder hulle vlerk wil neem en hulle die regte pad wys .Soos die newbies beter word kan daar begin word om hulle toerusting te gebruik en dan kyk die manne waar daar verbeterings gedoen kan word As jy dit vir 'n lewe doen en die newbie skiet die jakkals word jy nog steeds betaal vir die jakkals Die newbie help dra aan die onkoste vir die nag bv diesel kos en drinkgoed . So wat dink julle manne van so iets Ek brand al om my groot wit bakkie met die spray gun by te kom Ons kan dit die Jaracal jag akedemie noem.
Jaracal jag Akedemie
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Jaracal jag Akedemie
Dink dit kan ons net leer, ek wil die jak-jag ernstig (beoefen) Ek het baie veld kennis, en wil baie graag eerstehands hul gewoontes aanleer (ken darem so bietjie) en het genoeg "common sence" om n goeie jak jagter te wees.
Pappabeer het mooi advertensie, en my target is om elke keer met so hopie terug te kom.

Pappabeer het mooi advertensie, en my target is om elke keer met so hopie terug te kom.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
