Oop vir enige raad asseblief
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Oop vir enige raad asseblief
Ek soek beitjie raad asseblief van ervare jagters.
Ek heg die kaart van n gedeelte van my plaas aan.
Die X is waar groot ooie gevang is. Die O is water suipings.
Die kampe is almal genommer, kan iemand vir my dalk se uit ervaring van jakkals gewoontes, van waar af kom hulle om te vang? Die kant lyne is almal elektrifiseerd, so ek is 99% seker hulle is in my grond. Die binne kampe is almal stokproef lyne.
My gevoel is hulle kom van 1 of 2 af. Ek het n berg moelikheid met pompe en waters, anders het ek gaan toon klap, maar die tyd en die lyf laat dit net nie toe nie.
Sal raad waardeer asseblief
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
dit is moeilik. maar, soek by die hoogste koppies, +-radius van 2km rondom water
HOU HOM DAAI DIKTE
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Stem saam met Cassie.By my is hul baie lief vir die rante en Veral klowe Groete Pieter h
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Dankie vir die wat al reply het. Ek het nou nie koppies nie, maar sand duine is seker maar dieselfde prinsiep.
Ek redeneer net, dat as hulle nes by 6,7,8 of 12 is, dan sal hulle mos in die ander skaap kampe ook vang? Daarom dat ek dink hulle is dalk in 1,2 of 10. Of kan ek nie daai logika toepas op vlekkie nie?
As vlekkie n nes langs of 2 kampe weg van 2 skaap kampe het, met dieselfde groote ooie. Sal hy deur die eerste kamp se skaap loop om by die 2de kamp te gaan vang?

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
help nie regtig om na die kaart te kyk nie,dis half onmoontlik om afleidings daarvan te maak.gaan doen maar jou voetwerk en kyk naby die waters en hoogtes.is jy seker dis jakkals wat die ooie vang?Suidwes wrote:Dankie vir die wat al reply het. Ek het nou nie koppies nie, maar sand duine is seker maar dieselfde prinsiep.
Ek redeneer net, dat as hulle nes by 6,7,8 of 12 is, dan sal hulle mos in die ander skaap kampe ook vang? Daarom dat ek dink hulle is dalk in 1,2 of 10. Of kan ek nie daai logika toepas op vlekkie nie?
As vlekkie n nes langs of 2 kampe weg van 2 skaap kampe het, met dieselfde groote ooie. Sal hy deur die eerste kamp se skaap loop om by die 2de kamp te gaan vang?
Groete
Suidwes
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Suidwes, as Johans says, do some footwork and see if vlekkie is using the same path in and out, tracks in both directions, this will give you an idea of his address. He could also be doing a big circle and the camps with sheep in, all seem close together, it just depends on which lot of sheep are sleeping near his path on that specific night, and that is why he is catching in the different camps. Hope you catch what I am trying to say.
Just my 2 c worth.
Just my 2 c worth.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Is daar kampe of n kamp wat beeste in het?
Hier by ons is hulle baie lief om in dieselfde kamp as die beeste te bly.
Hier by ons is hulle baie lief om in dieselfde kamp as die beeste te bly.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Wouter, ek dink jy het die beste idee van waar die jakkalse vandaan kom en jy (die boer wat weet wat op grond aangaan), is waarskynlik reg. Maar gestel jy weet nou regtig nie en gestel daar was nog nie baie met die jakkalse geroei nie dan dink ek so:Skolla wrote:Is daar kampe of n kamp wat beeste in het?
Hier by ons is hulle baie lief om in dieselfde kamp as die beeste te bly.
Skolla is 100% reg, dis waar ek seker eerste sal soek. Maar gestel daar is nie bees nie, dan sal ek soos volg begin soek:

Binne 'n radius van 1 km rondom die groot rooi ster, behoort daar 'n lekker duin met so mooi groot pannetjie te wees. Daardie duin behoort ook mooi die eerste strale in die oggend vang, as die son opkom en behoort 'n goeie uitsig te hê, veral in die rigting van kampe 3 & 4. Dis die kerngebied van jou jakkalse (as dit jakkalse is wat jou groot ooie vang)
Of laat ek so stel, as ek 'n jakkals was sou ek so my blyplek gekies het. Maar ek is nou nie jakkals nie, so my wille raaiskoot is waarskynlik heel verkeerd, laat weet maar.
Mooiloop
Louis
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Oop vir enige raad asseblief
Ek is nie n ervare jagter nie, maar my veldkennis is goed, en ek stem met Louis saam, en wat ek van baie lank terug in Suidwes kan onthou, behoort jy sy tuiste so halfpad teen die die hoogste duin op te kry, naby n groterige bosserige boombie met oggend son en middag koelte.
Mooiloop en skerp oge
Nico
Mooiloop en skerp oge
Nico
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Oop vir enige raad asseblief
Ek sal graag op Google Earth wil kyk. Kan jy asseblief ko-ordinate gee? Andersins sal plaasnaam en aanwysings ook help.
Groete
Johan Smit
Groete
Johan Smit
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Ai, dit is lekker om te sien daar is nog mense wat graag ander help en bystaan in ons wereld.
Ek waardeer al die insette, ek het die kaart so bietjie opdateer. Die bees storie is vir my interresant. So ek het hulle bygesit. Moet my nie oordeel om my bees saam met my skaap loop nie, dit is droog hier en dit is my laaste kampe wat ek het wat nog kos het. Sprinkane gaan op hulle kniee hier vir n gras spriet.
Ek was gisteraand uit om my teorie te gaan toets, maar dit dra nie water volgens die reaksies van vlekkie nie, alhoewel hulle dalk al op die jagveld kon wees.
Ek het gisteraand by die 3 rooi X geroep en die enigste reaksie wat ek gekry het is by die X langs kamp 2 wat hulle die meeste gevang het. My eerste reaksie was by 1!, dit was baie dof, maar toe hulle reageer toe onmiddelik het vlekkie by !2 okk gepraat. Nou ek praat nie jakkals taal nie, maar ek vermoed sy het laat weet dat hulle nie moet praat nie, want sy was naby aan my en 2 ure na sy reageer het was daar nog niks by my nie. Dit se ook vir my sy ken van roep en skiet.
Al die bure roep en skiet ook en ek het self n stel skelm gemaak begin van die jaar deur onkunde, maar teen die tyd moet hulle darem al bietjie vergeet het.
Ek gaan die skaap skuif Maandag na kamp 12 en hopenlik kry ek die week tyd om voete in te stuur. Dit is nou as die duiwel nie weer n "spanner" in my werke gooi nie.
Nog ietsie, kamp 13 is jong vervangens ooitjies wat baie makliker gevang word as die groot ooie, maar het hulle Dinsdag gewerk en daar is niks fout nie.
Weer bou darem, hopenlik kan ons darem asem haal een van die dae Louis.

Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Oop vir enige raad asseblief
Suidwes jy praat van skaap, ek neem aan daar's nie lammers nie, as ek die storie so kyk, moet jy nie rooikat weggooi nie, Ek sal begin soek op die verste punt onderkant die wind en die kampe deur gaan waar daar nie skaap is nie, of baie min gewoel word. Ek sou eers voet werk doen om spore op te tel. Daai beeskampe is ook belangrik, soos Taffie met sy kursus genoem het, hulle is nogal lief om daar te wees, Is daar 'n redelike hoë plek met 'n baken of iets, maak seker om 'n draai daar ook te gooi.
Groetnis
Groetnis
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Kyk vir hulle spore vroeg oggend in die bees padjies wat water toe gaan.Suidwes wrote: hopenlik kry ek die week tyd om voete in te stuur.
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: Oop vir enige raad asseblief
Lekker reentjie gehad Sondag aan, 12mm, maar moes vandag ingaan dorp vir VAT audits. Gelukkig nounet nog 20mm gereen.
More oggend as die son kop uitsteek is ek al in die veld om spoor te sny, die klam grond gaan baie help.
Dankie vir al die raad sover.
Groete
Suidwes
More oggend as die son kop uitsteek is ek al in die veld om spoor te sny, die klam grond gaan baie help.
Dankie vir al die raad sover.
Groete
Suidwes
- Abrie Smit
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am
Re: Oop vir enige raad asseblief
Wouter, jy het ons nuuskierig gemaak en nou is jy stil. Is die jakkalse dood, weg of het jy nou soveel reën gekry dat jy hulle 'n bietjie verdra?
Mooi dag
Mooi dag