Hi manne
Ek is op soek na n lekker jag plek in die zeerust omgewing. Is daar iemand wat miskein kan help met die naam en nommers van plase?
Enige hulp sal waardeur word.
Groete
Paul
08drie 45sewe 751nege
Zeerust jag
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Zeerust jag
Hi Paul.
Welkom hier op die forum.
Kan jy net so gou gaan voorstel onder nuwe aansluitings en ek glo die manne wat info het sal graag help.
Peet
Welkom hier op die forum.
Kan jy net so gou gaan voorstel onder nuwe aansluitings en ek glo die manne wat info het sal graag help.
Peet
-
Springer one
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Sep 08, 2013 10:11 pm
Re: Zeerust jag
Hi Peet
Dankie vir die advies. Het so gemaak en ook sommer n oorsig gegee van my skiet ysters.
Lekker aand verder.
Groete
Paul
Dankie vir die advies. Het so gemaak en ook sommer n oorsig gegee van my skiet ysters.
Lekker aand verder.
Groete
Paul