naand almal
ek wil graag julle opinies hoor oor die bed/pak van aksies. bed jy net die area rondom die "recoil lug" of bed jy ook onder die knox vorm? party ouens voel jy moet ook die area agter rondom die "tang" by die agterste aksie-skroef ook pak. dan het ek ook onlans met n wapensmid gesels wat voel jy moet van die "recoil lug" af tot agter m.a.w. rondom die hele aksie se kontakarea pak. laat ons hoor wat se die manne wat baie skiet. is hier aktiewe geweersmede op die forum?
dankie
MOSSIE
bed van aksies
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
bed van aksies
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: bed van aksies
Gaan lees gerus die artikel. Die man maak uit van bedding.
http://www.sahuntingrifle.co.za/index.php?option=com_fireboard&Itemid=24&func=view&id=157&catid=27
http://www.sahuntingrifle.co.za/index.php?option=com_fireboard&Itemid=24&func=view&id=157&catid=27
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: bed van aksies
Sommige roer is tempramenteel. So elkeen moet gebed word en kyk wat hy (of is dit nou sy) doen.
Recoil lug moet/hoef nie aan die loop se kant vas te wees nie, sit twee lae insulationtape daar, maak dat die aksie maklik uit die bedding kom.
Tang moet nie aan die hout raak nie, dit veroosaak dat die hout bars. Dus twee lae insulationtape om die tang.
Mauser en Musgrave hou van +- 1.5 duim onder die noks, Sako los noks, Remington either or. Maar hang van geweer tot geweer af.
Belangrik dat die aksie nie gebuig word deur bulte in die hout nie.
Die skroewe moet nie aan die pilars raak nie, dus tenminste een laag insulation tape om die skroewe in die pilars te sentreer.
Hoop julle volg hom.
Stem saam met jagtersdok oor die artikel in SA Huntingrifle forum.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: bed van aksies
Baie interresante artikel, ek save hom vir 'n volgende keer. Mens leer elke dag.Jagtersdok wrote: Gaan lees gerus die artikel. Die man maak uit van bedding.
http://www.sahuntingrifle.co.za/index.php?option=com_fireboard&Itemid=24&func=view&id=157&catid=27
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.