Goeie naand menere,
My semi outomatiese haelgeweer het erg skade op gedoen nadat n "warm" rondte daarin af gevuur is. (Alles dui op baie hoe druk, so ek neem maar aan dit was die oorsaak.)
Ek is opsoek na n "trigger guard", "carrier plate" en n "locking block".
As enige iemand dalk weet waar ek parte kan kry, of kan probeer kry, sal ek dit baie waardeer.
Groete
Wynand
Gesoek - Franchi 500 parte
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Liewe blikemmer. Groot skade! ek is self versot op myne. Vertel bietjie meer wat gebeur het. Dalk n foto of twee. VLT het hulle jare terug ingevoer. Weet nie of hulle steeds doen nie. Skakel vir Linda en vind dalk uit daar.
Veiligheid eerste manne!
- WynandM
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Apr 24, 2011 11:32 am
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Dankie Pierre, ek gaan hulle beslis n lui gee.
Soos ek kan aflei het die "locking block" met die skoot gebreek, wat veroorsaak het dat die slot halfpad terug geskuif en vas gesteek het. Die meerderheid van die slag het toe na onder, deur die "carrier plate" geskiet.
Ek gaan probeer om n foto te laai, net eers uitfind hoe dit werk.

-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Gee asb vir ons foto's van die beskadigde onderdele ook. Miskien kan ons iets leer uit jou skade...
VLT het hulle laaaank gelede ingebring. Daar is waarskynlik nie onderdele nie. Jou beste opsie is 1 van 2 moontlikhede:
1. Soek plaaslik vir 'n beskadigde ene, waarvan jy die onderdele mag koop. Advertensies op die wapen-forums is 'n goeie begin. Jy kan ook elke handelaar in die land bel. Iewers moet daar 1 wees.
2. Probeer Gun Parts Corp / Numrich arms in die VSA. Hulle webwerf wys onderdeel-lyste en fotos van diagramme. Daar is seker nie 'n groter verskaffer van wapen-onderdele in die wêreld nie.
Franchi in Italië is nog in bedryf. As jy met die Italianers gekommunikeer kan kry, kan hulle jou dalk help met onderdele? Dalk die moeite werd om te probeer.
Sterkte, en hou ons op hoogte asb.

Last edited by Alwin on Wed Mar 30, 2016 6:02 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Gisteraand gehoor dat ons die heel gewere vanaf Italië kan inkry, maar onderdele is onbekombaar van hulle af. Verstaan daar is 'n plek in Kanada wat onderdele vir sulke gewere verskaf. Google en kyk of jy nie iets kan sien nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- WynandM
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Apr 24, 2011 11:32 am
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Jammer vir die swak gehalte foto. Sodra ek n foto van die beskadigde "locking block" het, sal ek dit laai.
Dankie 338 ek is bewus van Gun parts corp, maar beskou hulle as n laaste uitweg. Soos jy se, dalk is daar plaaslik n beskadigde geweer waarvan ek parte kan koop.
Moet se, ek het n rukkie gelede navraag gedoen by Franchi oor die jaar model van my geweer. Was nogaal verbaas toe hulle my die volgende dag terug e-pos met al die informasie!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Liewe maggies! Eina! ek sal regtig vir lank nie lekker voel as so iets met my Franchi moet gebeur nie. Ek hhop regtig jy kom reg om die geweer weer te herstel.
Veiligheid eerste manne!
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Kry mens dalk n swart kolf vir n franchi haelgeweer? waar kan ek soek?
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Wynand het jy toe jou geweer reggekry? skiet jy slugs met hom?
- WynandM
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Apr 24, 2011 11:32 am
Re: Gesoek - Franchi 500 parte
Goeie middag, nee ek sal moet parte brobeer invoer.
Daar is meer skade as wat ek oorspronklik gedink het...
Groetnis
Daar is meer skade as wat ek oorspronklik gedink het...
Groetnis