nagsig

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

nagsig

Post by johans »

wie van julle gebruik dit vir jakkalsroep vir die ligsku jakke en is dit soveel beter as dimmer?
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: nagsig

Post by Polla1983 »

Johans.
Ek het laasjaar bele in n nagsig 'monoculars' vir veiligheid om die ou plaashuis. Ek het dit probeer met die jakke maar het nie gewerk soos ek gehoop het dit moes.
Dit het "fine tuning" nodig gehad... ek het toe 2mm perspex gevat en n filter gemaak met tint wat oor die lens pas. Die rede is om die wit lig spektrum optebreek. Iets wat die mens oog en of dier nie ksn sien. Die eind resultaat is n skietlamp wat geen ooglopende lig straal nie, maar as deur die nagsig gekyk word, lyk dit asof geen filter op is nie. Werk uitstekend vir my..!
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: nagsig

Post by Arno Pienaar »

Johan
Ons(ek en my pa) skiet met NS en werk baie goed vir ons,hy werk met die scope en skiet direk van hom af,ek gebruik die verkyker en sodra jak binne skietafstand is gebruik ek my lig.Werk baie goed vir my...!!

Groete
Doons
Post Reply