Dewie het nou belangstelling in pistole begin wys en wil graag meer met my MAB 7.65 skiet. Soos baie van julle weet is hy links handig en ek wil graag die sights op die pistool laat aanpas vir linkshandig. Waar in JHB sal ek so Gunsmith kan kry wat die job mooi sal kan doen..ou reterhand sights moet af en nuwe linksom sight moet opgesit word.....ek wil hom dan die pistool gee vir sy verjaarsdag.
Ek luister.
Cheers
Pistool sights
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Pistool sights
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Pistool sights
Cobus, ek verstaan nie wat jy hier bedoel nie, ek skiet beide my handwapens, links en regs, met die visiere waarmee hulle uitgekom het.
Ek glo nie dat dit nodig is om die visiere te verander nie.
Ek glo nie dat dit nodig is om die visiere te verander nie.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Pistool sights
Jy kan wel linker of regter oog domminerend wees ja, maar links of regs handig maak nie regtig saak nie. Pistool reguit in die middel van jou bors voor jou uitgestoot. Albei oe oop. Jy kom gou agter watter oog is domminerend.
4 maande terug het ek niks geweet van daai tipe skiet nie. Baie youtube gekyk, IDPA begin skiet. SADPA gejoin en 3 weke terug in JHB n medalje los geskiet. Dis maar meer oefening. Jy kry wel beter sights as gewone standaard sights, ma dis duur.

Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Pistool sights
Cobus,
Hoe bedoel jy met linkshandige sights?
Hoe bedoel jy met linkshandige sights?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pistool sights
Vir 'n man wat linkerhand skiet...FCLoretz wrote:Cobus,
Hoe bedoel jy met linkshandige sights?
Geno, kom help hierso.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Pistool sights
So Iemand wat links skiet moet 'n linker teleskoop koop?
Die sights van 'n pistool/revolwer/geweer is mos opgeline om enige man te pas, hetsy links of regs skiet. Sover ek weet kry jy pistole waar jy die mag release kan skuif vir manne wat links skiet.
As ek die pot mis sit, sorry byvoorbaat.
Die sights van 'n pistool/revolwer/geweer is mos opgeline om enige man te pas, hetsy links of regs skiet. Sover ek weet kry jy pistole waar jy die mag release kan skuif vir manne wat links skiet.
As ek die pot mis sit, sorry byvoorbaat.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pistool sights
Nee, ek trek sommer julle been, julle is te wakker vir my...ek het vanoggend so 1/2 6 of iets gesien hoe hulle 'n gunsmith op American guns so uitvang....maar die Jaracal manne is veels te wakker....nes klomp ligsku jakkalse....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Pistool sights
Lol Dankie tog, Ek amper begin dink ek is nie lekker nie. Sal my teleskoop moet verander as my Pa skiet. Hy is links. 
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.