Goeie more aan almal.
Wil net sê. Ek bars vanmore uit my vel uit. Ek het die laaste week van Oktober 2013 my aansoek. vir n vuurwapen lisensie ingesit. Kobus van Jagtersreg het vir my die motiveering geskryf. Ek het my lissensie vanmore gekry vir my Cz 7 x 64 Breneke. Nie eens n volle maand gewag nie. Nou net vir al die bybehore en dan is ek reg.
Baie dankie aan Kobus en aan die DFO van Villeria polisie kantoor wat my gehelp en by gestaan het. Dit is wat ek nou flinke diens noem.
Groete
Flip
Nuwe Lisensie
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Nuwe Lisensie
Baie geluk Smokyjoe
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Nuwe Lisensie
Baie geluk! Dis goed om te hoor die lisensies kom lekker vinnig deur.
En geniet die 7x64 baie!
En geniet die 7x64 baie!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nuwe Lisensie
Geluk en geniet!!
Smaak my ons Kaapse manne trek aan die agterste speen met die druk van die kaartjies!! My lisensie is al die 13de gekeur en die kaartjie is nog nie gedruk nie!
Smaak my ons Kaapse manne trek aan die agterste speen met die druk van die kaartjies!! My lisensie is al die 13de gekeur en die kaartjie is nog nie gedruk nie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Nuwe Lisensie
Great stuff! lekker skiet ou wa....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
