Dag manne
Ek soek bietjie raad by die slim manne, as ek my doppe fireform dan is daar van hulle wat so n sentimeter van die primer af kraak. Is my lading wat ek mee fireform te warm of is daar dalk n ander rede?
Ek luister graag.
Cois
Doppe wat kraak
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Doppe wat kraak
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Doppe wat kraak
Sluit jou slotaksie voor of agter soos die .303 Enfield?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Doppe wat kraak
Cois,
Jy moet miskien by 'n geweersmid 'n draai maak. Hy moet kyk of jou kamer nog reg is. Hulle gebruik "go" en "no go gauges". Die slot moet kan toemaak met die "go gauge" en glad nie toemaak met die "no go".
Wat die "gauges" jou eintlik vertel is of jou kopspasie vir die kaliber nog op staandaard is. Jou doppe "rek" te veel en dan kraak hulle bokant die rim.
Die ander ding kan jou tipe doppe ook wees. Veral PMP doppe wat redelik hard is kan so iets doen. Dan ook baie 303 doen dit ook.
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Doppe wat kraak
Cois in my ondervinding is die oorsaak van die doppe wat daar kraak gewoonlik agv 2 redes.
Baie ho? druk (case seperation), en dan weer die algemeenste rede nl: Head spacing. As die doppe te veel moet vorentoe rek agv jou kamer dimensies, kraak hulle ook daar.
As jy s? dit gebeur tydens "fire forming", dan neem ek aan dat jy n ander kaliber dop gebruik nadat jy dit af ge nek het, of dat jy n standaard kaliber "fire" form om n Ackley dop te maak, of so iets. As dit die geval is, dan is die oorsaak definitief kop spasie.
Dit gebeur maklik as jy die "full lenth sizer die" te diep in gedraai het, en hy die skouer van die dop te v?r terug druk.
Baie ho? druk (case seperation), en dan weer die algemeenste rede nl: Head spacing. As die doppe te veel moet vorentoe rek agv jou kamer dimensies, kraak hulle ook daar.
As jy s? dit gebeur tydens "fire forming", dan neem ek aan dat jy n ander kaliber dop gebruik nadat jy dit af ge nek het, of dat jy n standaard kaliber "fire" form om n Ackley dop te maak, of so iets. As dit die geval is, dan is die oorsaak definitief kop spasie.
Dit gebeur maklik as jy die "full lenth sizer die" te diep in gedraai het, en hy die skouer van die dop te v?r terug druk.
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Doppe wat kraak
old 6
Dis n mauser aksie
Piet
Dis n nuwe roer met seker net so 500 skote deur hom. Dis 6mm rem wat ek na akley toe vorm. Hy maak net hier en daar met n dop so.
Dankie sover
Cois
Dis n mauser aksie
Piet
Dis n nuwe roer met seker net so 500 skote deur hom. Dis 6mm rem wat ek na akley toe vorm. Hy maak net hier en daar met n dop so.
Dankie sover
Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
tafjak
Re: Doppe wat kraak
Cois
Dit is presies kopspasie(head spacing) wat te groot is. Maar is geen probleem nie.
Jy gaan net 'n klomp doppe moet weggooi. Voel almal deur met paper clip wat jy in halfmaan buig om tot onder in die dop te voel. As die draadjie hak op 'n slootjie of krater, weet jy die dop is poegaai. Gooi weg!
Om die kopspasie probleem op te los, sorg jy dat alle fire forms gelaai word tot teen die lands(baie gevaarlik), maar val sommer so 7grein op die lading(skouers mag miskien nie mooi vorm nie) en dat gebruik jy net daardie doppe. 2de Metode is natuurlik om die doppe 'n vals skouer te gee met 270 expander buton in die ackley die(matrys) totdat die dop(nuwe dop) net gamaklik maar tog styf toemaak en gaan aan normaal met die res van die laaiwerk.
Probeer om ook net te neck size en nie te veel te full size nie. Wat gebeur met full size is dat die skouers van die dop te v?r terug gedruk word en nou l? patroon los in die kamer en kan tot so nou en dan mis fires gee.
Voorspoed

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Doppe wat kraak
Cois
As jy nog sukkel, gee my n lui, ek het jou probeer bel, maar jy jag seker, ek sal nog more tot so 3 uur in opvangs wees.
Mooi loop
Francois