.223 rem loop vervang met bull barrel.

Post Reply
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

.223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by Michiel(MCR) »

Dag se almal,

EK soek n bietjie raad,ek het n brno cz 527 .223 rem wat  se loop ek wil laat vervang met n bull barrel.
Ek gebruik die geweer vir goggas,het gedink die geweer sal meer akuraat wees met so loop en sal ook nie so gou warm word nie en baie wring nie.Of juk my agterent nou net weer ;D
Die geweer groep baie mooi.
Wie sal julle voorstel wat in JHB area is wat dit vir my kan doen?

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by Kruger »

If it aint broke dont fix it.
Winners never quit - Quitters never win.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by Michiel(MCR) »

Het ma gedink doen bull barrel en n nuwe t/hole lamineerde kolf dan lyk hy sommer weer spiekeries, of hoe?
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by Theo E »

like kruger said
Kruger wrote: If it aint broke dont fix it.
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by mossie »

ja-ja

Die feit bly staan - as n man jeuk dan jeuk hy. Voor jy weer kyk sal daar genoeg redes wees om n bull-barrel en dalk nog n wintie kolf op te sit-die poeding gaan dan n hubble vergelykbare scope ook wees.

As jy kan dan KAN jy.

Gooi 6 mm lood!!!!!!!!!!!!!!

MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by Michiel(MCR) »

Ja n 6mm loop sal baie nice wees,maar dan sal ek hom moet herlisensie.
Het klaar al n leke scope nl viper 8-30x60 nie te bad nie.
Dit lyk vir my ek sal maar net die kolf vir eers doen.......
Die loop is einlik nog baie goed +- 350 skote.
Daar het ek so pas n paar rand gespaar ;)
Daai kolwe lyk darem maar baaaaaie mooi.......

Dankie maters vi julle insae...
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by mossie »

MCR
Geniet jy daai Viper?Hoe werk hy in die nag? Stel die ding positief of is 4 clicks nie altyd 4 clicks nie?Wat se dikte buis is dit?
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by Hein M. »

MCR wrote: Dag se almal,

EK soek n bietjie raad,ek het n brno cz 527 .223 rem wat  se loop ek wil laat vervang met n bull barrel.
Ek gebruik die geweer vir goggas,het gedink die geweer sal meer akuraat wees met so loop en sal ook nie so gou warm word nie en baie wring nie.Of juk my agterent nou net weer ;D
Die geweer groep baie mooi.
Wie sal julle voorstel wat in JHB area is wat dit vir my kan doen?

Groete.
Michiel.
Michiel

Goggas? 

As jy die 223 vir benchrest gaan gebruik sal daardie loop en scope goeie rede wees.  Die kaliber is egter dan nie wenslik nie - dalk in die VSA.  Jou aksie sal dan ook nie voldoende wees nie...
As jy die geweer vir jag gaan gebruik, los hom soos hy is.  Daardie 223 van jou is 'n baie goeie ondiergeweertjie.  Ek het 'n Musgrave Mini 90 wat my jare se plesier gee - en hy is uiters akkuraat net soos hy van sy ma kom.

As daardie BRNO van jou se loop nog goed is sal dit dalk ook sukkel om hom deur 'n wapensmid afgeskryf te kry.  Dit is een van die vereisdes vir 'n loopvervanging.

Vat liewer al daai duisende rande en koop 'n nuwe 243 Howa Varmitter.  Met hom gaan jy daardie 223 drome meer ten volle uitleef.  En boonop het jy dan 2 volbloedkalibers in die kluis ;D

Doen die Toegewyde Jagter kursus en die lisensiestories is soveel vinniger.

Net my 2 sent

Hein M.
Last edited by Hein M. on Sat Sep 11, 2010 6:43 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: .223 rem loop vervang met bull barrel.

Post by Michiel(MCR) »

mossie wrote: MCR
Geniet jy daai Viper?Hoe werk hy in die nag? Stel die ding positief of is 4 clicks nie altyd 4 clicks nie?Wat se dikte buis is dit?
MOSSIE
Die viper was eintlik op my Air Arms PCP S4100 en hy was fantasties op hom, die scope se verstellings is 1/8 mao en hy is 100 % ,buis is 30mm.Ek het net n probleem met die fokus se turret opgetel.Sodra ek hom terugkry dan gaan hy na die .223 ek dink ek sal hom daar beter kan gebruik veral met die verligte IR .Biae goeie waarde vir geld die viper 8-30x60.

Ek dink ek gaan Hein se raad vat dit klink vir my reg.
Baie dankie vir julle manne se insae ek wardeer.......