Wildfire remote

Post Reply
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Wildfire remote

Post by Jan Thuynsma »

Hallo

Ek het die belaglike oor gekom en my Wildfire se remote in die veld verloor en kan dit nie kry nie.

Enige iemand wat my kan vertel waar om 'n nuwe remote op te spoor ?

Dis 'n wildfire 1
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Wildfire remote

Post by Jan Thuynsma »

Ek het toe een gekry by Safari and outdoor R1700 in vergelyking met $125 in die US soder posgeld
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Wildfire remote

Post by Riaan Beeslaar »

Eina Jan, dis 'n duur verloor
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Wildfire remote

Post by Jan Thuynsma »

Die is duure skoolgeld ja maar dit sal nie weer gebeur nie :) Darm een jakkals dieselfde aand gekry so al klaar meer gespaar as wat die remote kos.
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Wildfire remote

Post by Jan Thuynsma »

Net ter resolusie, ek het die een by S&O gekoop en 3 weke later toe kry ek die een wat ek verloor het :) en gelukkig het S7O geen probleme gehad om my te re-fund en die remote terug te vat nie. So as iemand een kort S&O in Pretoria het een.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Wildfire remote

Post by Cobus(Cobb) »

waar het jy hom gekry??...in die veld??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Wildfire remote

Post by Jan Thuynsma »

Nee daar was 'n rol mat voor teen die kap van my bakkie en dit het op 'n onverklaarbare wyse binne die rol gekom en daar vas gesit. Toe ek die ding gesoek het het ek die rol geskud, alles behalwe heeltemal afgerol.

3 weke later toe ek in die garage rond ploeter en genoemde mat rondskuif toe kleter die ding daaruit :)
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Wildfire remote

Post by Dawie Malan »

Ek wil nie die post hijack nie maar hier gaan hy.

Jan Thuynsma, is jy Wim se seun?

Dawie
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Wildfire remote

Post by Jan Thuynsma »

Nee hy is my Oom (pa se broer) dit is nou as dit die een is wat onderwyser was :)
Post Reply