Jaracal Reeks "Goodies"

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Locked

Is die nuwe LOGO aanvaarbaar

Poll ended at Tue Nov 12, 2013 4:27 pm

Ja
90
55%
Nee
60
37%
Sal moet gewoond raak
14
9%
 
Total votes: 164

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Piet Pille »

@ Henried- ;D ;D ;D. Baie mooi ontwerp en baie "breathable sonder om die tepels te verinnerweer!
firewalker
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Thu Dec 20, 2012 11:29 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by firewalker »

Nice.....
User avatar
Kopskoot 1 WP
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Kopskoot 1 WP »

Hein, my twee sent, die nuwe een lyk goed in beginsel maar ek dink die ore neus besigheid lyk nie lekker nie, dalk is die langer ore dunner ore langer neus iets waarmee julle effe kan speel.

Dan die camo boshoed met die oranje logo, die logo is reg maar die groot Jaracal neffens daarvan werk nie, dit lyk nie lekker nie, sit logo voor klein Jaracal onder as daar plek voor is en www.jaracal.com agter op!

Ek dink elk geval al die pette moet die web adres agterop hê en die hemde ook sommer agter-op die skouers?

Maak ook paar langmou hemde beskikbaar aub, party van ons se armpies het nie al daai knoppe wat die jongmanne nie en elmboë se vellekies is ma dun!
User avatar
Louis K
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Fri Apr 05, 2013 9:18 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Louis K »

Die nuwe een soder die kleur is een wat ek my bakkie sal sit, voorwarts mars!!
RSACZECHGBRUSA²
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by GreyGhostGear »

Kopskoot 1 WP wrote:Hein, my twee sent, die nuwe een lyk goed in beginsel maar ek dink die ore neus besigheid lyk nie lekker nie, dalk is die langer ore dunner ore langer neus iets waarmee julle effe kan speel.

Dan die camo boshoed met die oranje logo, die logo is reg maar die groot Jaracal neffens daarvan werk nie, dit lyk nie lekker nie, sit logo voor klein Jaracal onder as daar plek voor is en http://www.jaracal.com agter op!

Ek dink elk geval al die pette moet die web adres agterop hê en die hemde ook sommer agter-op die skouers?

Maak ook paar langmou hemde beskikbaar aub, party van ons se armpies het nie al daai knoppe wat die jongmanne nie en elmboë se vellekies is ma dun!
Dankie Kopskoot,
Ja hierdie is net samples en die oranje op die camo gaan verander word.
Die website adres kom reeds agter op die pette en op die regter mou van die hemde.
Langmou hemde sal beskikbaar wees, geen problem.
Groete.
User avatar
swakop_toe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Mon Apr 08, 2013 3:23 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by swakop_toe »

jaracal wrote:Goeie nuus:
Ek het met Petrie van GreyGhostGear ooreengekom om 'n reeks items te maak vir ons Jaracal lede. Hy sal oor die naweek die geborduurde kledingstukke kry en vir ons fotos neem dat ons dit teen Maandag kan plaas. Ons sal dan die pryse, bestellings voorwaardes, tydskedules ens plaas vir bestellings.

Ek dit ook goed gedink om ook die nuwe 2D/3D Jaracal LOGO ten toon te stel wat dan die logo sal wees op die nuwe nuwe reeks en sal graag die ouens se terugvoering daaroor wil kry.

Waldo van Deemter (Swartsak) was so gaaf om die logo vir ons te ontwerp.
J_logo_nuut.png
Groete
Heinrich
Wat van "jaracal.com"?
En dalk 'n kruishaar bo-oor?

Ok, 1ste post, ignoreer maar. :)
Norinco 1911A1 45ACP Compact
Howa 1500 .243Win Varminter
LeeEnfield .303
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Hilux01 »

Wil graag ook hemp en hoed of drie koop hou ons op hoogte
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by jaracal »

Dankie vir al die bydraes sover.
Ek sal werk maak daarvan.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by BRNO (Pierre) »

swakop_toe wrote:
jaracal wrote:Goeie nuus:
Ek het met Petrie van GreyGhostGear ooreengekom om 'n reeks items te maak vir ons Jaracal lede. Hy sal oor die naweek die geborduurde kledingstukke kry en vir ons fotos neem dat ons dit teen Maandag kan plaas. Ons sal dan die pryse, bestellings voorwaardes, tydskedules ens plaas vir bestellings.

Ek dit ook goed gedink om ook die nuwe 2D/3D Jaracal LOGO ten toon te stel wat dan die logo sal wees op die nuwe nuwe reeks en sal graag die ouens se terugvoering daaroor wil kry.

Waldo van Deemter (Swartsak) was so gaaf om die logo vir ons te ontwerp.
J_logo_nuut.png
Groete
Heinrich
Wat van "jaracal.com"?
En dalk 'n kruishaar bo-oor?

Ok, 1ste post, ignoreer maar. :)
Dag swakop. Dalk nie n slgte idee nie. Maak nie saak of dit jou eerste post is nie, gaan stel jouself voor, en val in met die geselse. Welkom in elk geval.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Parafien
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Parafien »

Moet sê ek hou ook meer van die ou een.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by JPS »

Hein,

na aanleiding van jou post dat die ou logo nog beskikbaar sal wees op produkte, sal dit op die nuwe produkte ook beskikbaar wees vir bestelling?

Lyk of hier paar lekker nuwe gote gaan wees om te order.

Groete
JP
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by jaracal »

JP
Ek sal die forum lede wel die kans gun om 'n reeks hetsy as aandenking of as gebruiks artikels te laat borduur voor ons finaal na 'n nuwe logo oorgaan.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by JPS »

Baie Dankie Hein.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Ratel »

Sal julle ons laat weet wanneer en van wie kan ons bestel asb?
Maak 'n verskil
User avatar
hennievs
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Oct 03, 2013 12:29 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by hennievs »

Ek persoonlik laaik die nuwe logo - seker te outyds vir die abstrakte weergawe
Hennie Van Staden
243 Howa Varmiter Met Rudolph Scope
.22 Remington Matchmaster
9mm Short Beretta
375 Ruger Howa met Lynx 2-15x 50 SAH
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by WILLEBEES »

Die nuwe logo lyk baie goed behalwe vir die snorbaarde vertoon te dun aan albei kante. (ook te veel aan die regterkant)
Ek sou voorstel hulle moet dikker vertoon om te pas by die algemene belyning van die logo.
Minder en ietwat korter vir die jakkals, meer en ietwat langer vir die rooikat???
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by jaracal »

Na aanleiding van die voorstelle het ek die volgende logo wat ek voorle^ vir oorweeging en kommentaar:
jaracal logo_1.png
Groete
Heinrich
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by savage(P Coetzer) »

Puik!
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by MONTIE »

Ja . Nou lyk daai brak soos 'n jakkals. Ek hou daarvan!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Piet Pille »

Baie mooi!
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Cor Jacobs »

Baie Mooi!!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Skolla »

Julle manne wat kan teken , wat van n vertikale swart lyn van bo van die sirkel tot onder op die sirkel, reg in die middel van die gesig deur?

Gaan nie teen verandering maar verkies nog steeds die ou, seker sentiment.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by douw »

So iets

http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/jaracallogo_1kruis.png
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Cobus(Cobb) »

mmmmmm???........i like!
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Jaracal Reeks "Goodies"

Post by Piet Pille »

Miskien kan ons net weer 'n poll begin met die verskeie opsies...

Maar dan is dit nie "Is die nuwe logo aanvaarbaar" nie, maar wel "kies een logo vir Jaracal se "verjaarsdag vernuwing""
Locked