plaaswerkers verjaag stakers
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
plaaswerkers verjaag stakers
sien die vanaand op die nuus,in die wes kaap het stakers weer n plaas bestorm maar die plaaswerkers het hulle verjaag en gese hulle werk baie lekker.wys jou van waar word die onluste gedryf
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: plaaswerkers verjaag stakers
Sommer reguit gesê wie dit doen en hulle barbare genoem. Ware woorde. Hierdie is die vuil politiek van die garde wat net dit het om mense te dwing om hul wil na te kom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: plaaswerkers verjaag stakers
Ek is spyt ek het dit gemis.
