Om een of ander rede kry ek geen data van die sierra.bul "file" nie. Daar staan net wanneer ek hom laai dat die "file" "empty" is.
Ek gaan na Data: add, change, load, save, kliek en kies dan "Projectile/Bullet data" en kliek dan op "load a bullet file" Wanneer ek dan op die sierra.bul "file" kliek, gaan daar niks aan nie.
Is daar dalk iemand wat die probleem ondervind het en my kan help asseblief?
Groetnis
Bulvegter
Help asseblief - QL Bullet "file" verdwyn
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Help asseblief - QL Bullet "file" verdwyn
Hi Bulvegter
Jy kan my file download hier
https://www.dropbox.com/s/1rfbn5597od6etu/sierra.bul
As sukkel PM my jou email adress dan mail ek hom vir jou.
Jy kan my file download hier
https://www.dropbox.com/s/1rfbn5597od6etu/sierra.bul
As sukkel PM my jou email adress dan mail ek hom vir jou.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
