Hi julle
Vriend het n Tikka T3 Varmint 270 gekoop,is daar iemand wat een skiet en wat voer jy hom?
Groete
Tikka T3 Varmint 270
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Tikka T3 Varmint 270
Last edited by Namib on Mon Aug 09, 2010 9:15 am, edited 1 time in total.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Tikka T3 Varmint 270
Koe?ls! Hehe?
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Tikka T3 Varmint 270
Neil.
Weet nie wat jy joune voer nie, maar my maters leef heel goed om 'n biltong en droeewors dieet!
Gewoonlik my wors en biltong!
Vir die 270 kan jy gerus 'n dieet van 135 grein Sierra Matchkings voor 51 -54 grein S365 probeer. Moet net nie van enige jag punte verwag om die MK's se akkuraatheid te ewenaar nie.
Die enigste jag punt wat ek tot dusver probeer het in die 270 wat akkuraatheid gee wat vergelyk kan word met die MK's is die 130 Interbonds.
My resep lyk as volg:
Dop: Lapua(30-06)
Ontsteker: CCI200
Dryfmiddel: S365
Tpl: 84.6mm
Spoed: 3000fps

Last edited by Guest on Mon Aug 09, 2010 7:27 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Tikka T3 Varmint 270
KSV
Het jy nie werk om te doen nie?(sal jou nog kry)
243Songdaug
Dankie.

- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Tikka T3 Varmint 270
Woestynkind
Wat wil jy met sy geweer skiet? Papier of zebra's?
Wat wil jy met sy geweer skiet? Papier of zebra's?
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Tikka T3 Varmint 270
Hi Boesman
Nee jong,vra maar namens n maat van my.Dit sal maar springbok,jekkoltjies ens.wees.
Jong daai woestynkind storie, sal mos maak dat ek my naam op die forum verander.(Ek laaik daan naam)

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Tikka T3 Varmint 270
Namib
Die beste gewig vir 270 is 130g punte ek gebruik Barnes MRX of Rhino 130g punte. Geen verstelling nodig op my geweer tussen twee. Die MRX loop so 3100 vps en die Rhino laai ek so 2800 vps ek gebruik 355 kruit en kry goeie resultate. Jy kan speel met 110g wat jy kan op stoot tot so 3300 vps maar akuraatheid kan 'n probleem wees. Vir 130g +355 kan jy van 46g begin en opwerk daarvanaf. My lading in my geweer is 48.5g + 130g rhino en 51.5g 355 + barnes mrx punt begin laag en werk op as jy oor 50g gaan moet jy kyk na doppe vir te veel druk wees versigtig en vra as ek jou verder kan help, o ja my doppe is huidiglik norma

Hi Yalair
Baie dankie,sal so aan Johan deur gee.Dink hy is op 130gr Sierras.