QL Navraaag
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
QL Navraaag
Wat stel julle voor moet die begin tpl wees wat plobeer moet word om spoed te kry om vir die Ql manne spoedlesings deur te gee. Veral as mens met n nuwe geweer begin speel en jy gladnie die gewere se voorkeure ken nie, bv ek gee n tpl wat 1mm weg van die lande is en na die lesings deurgegee is aan Ql moet ek dan die tpl met bv. 1mm korter maak of is daar nie so "rule of thumb" nie?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: QL Navraaag
Andre
Op die herlaaikursus het ons die volgende geleer:
Bepaal die absolute TPL waar die koeël die lande soen. Jou begin TPL word dan bereken op 10% van kaliber dieper, of as jou vryboor te lank is, behoort die setdiepte altyd minstens 1 kaliber diepte te wees. Dis nou waar jy nie omgee om patrone een een te laai as hierdie TPL nie in die magasyn pas nie.
Indien hulle uit die magasyn gevoer moet word, word die maks TPL bepaal deur die lengte van die magasynkas.
Hoop dit help.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)