Jake1 wrote:Delete
Nee man Jake.....wat nou???

Jake1 wrote:Delete




Andre, dankie, dink jy dit sal infra rooi wees?andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm

Mens het mos eintlik net 1 of dalk 2 liggies nodig reg bo elke sensor om die takie suksesvol te kan voltooi. 'n Hele strip is volgens my onnodig.andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm

Eugene, hoekom spesifiek infrarooi?Eugene wrote:Andre, dankie, dink jy dit sal infra rooi wees?andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm


Glo nie hulle is infra rooi nie. Daar is wel plekke wat hulle / LED verkoop dan soldeer jy slegs die draadjie aan. Hulle is CRE LED So hulle gaan lekker skerp wees. Sien onderaan:Jean Marais wrote:Mens het mos eintlik net 1 of dalk 2 liggies nodig reg bo elke sensor om die takie suksesvol te kan voltooi. 'n Hele strip is volgens my onnodig.andre007 wrote:Eugene hulle verkoop daai aanplak LED lig strippies by die meeste plekke wat karre vinnig laat lyk. Ek dink hulle prys so in die omgewing van R10 per 10cm





Gewone led's sal werk met die standaard chronys maar omdat die ced chronys ander spesifikasies het MOET ir led's gebruik word vir hulle.Dit gaan oor die flikkering van lig as ook onvoldoende lig wat maak dat die sensors geaktiveer word hierdeur en dus vals lesings sal gee.BRNO (Pierre) wrote:Ek sien wat JTM daar skryf van die infra rooi ligte, dat dit die ideale medium is, as ek hom mag aanhaal, maar as jy na Chrony se web site gaan kyk, praat hulle slegs van LED's. Ek reken die LED liggies is goedkoop genoeg om te toets.
http://www.shootingchrony.com/manual_ChronyLedLamp.htm











Dankie Noors. Sal eendag vir jou kom kuier dan wys jy my hoe sodat ek my video-clips self kan opsit.