Jub's
Daai kettie is te klein om te sien. Post 'n foto.
303 scout
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 303 scout
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 303 scout
Juba
Ek dink die scout het sy plek inni mark, maar het nie vir hierdie forum se gebruikers veel waarde nie.
Mooi loop
Francois
Ek dink die scout het sy plek inni mark, maar het nie vir hierdie forum se gebruikers veel waarde nie.
Mooi loop
Francois
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: 303 scout
klink nice en kan werk
maar ek is nie n groot 303 fan nie.
theo
maar ek is nie n groot 303 fan nie.
theo
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: 303 scout
Majubakettie, daar het vanaf 1898 af beter indirektevuur wapens beskikbaar geraak, 303 kalibers is soos Land Rovers nou deel van ons land se mooi erfenis/geskiedenis
Mooi week-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 303 scout
Oom Frikkie
Jy soek mos nou moeilikheid, los tog die 303 manne in vrede, hulle is soos ons ander kaliber vriende in n "own state of mind", geen salf te smeer.

Mooi loop
Francois
Jy soek mos nou moeilikheid, los tog die 303 manne in vrede, hulle is soos ons ander kaliber vriende in n "own state of mind", geen salf te smeer.
Mooi loop
Francois
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: 303 scout
Majubakettie, sela mater, geniet jou roer, enige roer in die regte hande is 'n gevaarlike opponent!! Hier by ons in Nambabwe is die 303 nie meer so gewild soos voor die oorlog nie, as dit in die bosveld werk, geniet hom!! :)Mooi week-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
koos
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Fri Jun 05, 2009 9:20 pm
Re: 303 scout
Majuba
Ek hou van jou idee. 'n Vriend van my was in die voormalige Kwa Zulu parkeraad se anti pouch eenheid en hulle het 303,s gebruik met 20 rondte magesyne. Volgens hom was die hoof rede die intimidasie waarde. Die 303 klap harder as die R1, agv die feit dat daar nie 'n blitsbreker is nie en ook omdat daar nie gas nodig is om te herlaai nie. Die 303 stoor ook nie sommer nie. Almal wat met R1 te doen gehad het kan jou vertel dat dit altyd skoon en geolie moet wees anders stoor dit.
Koos

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 303 scout
Een van die gewildste ombouings van die 303 in SA is die "protector" met sy R4-tipe opvoukolf en (ek dink) kort 18 duim loop en blitsbreker. Ek dink die Scout konsep is 'n baie goeie idee vir beveiliging vir ouens wat nie semi-auto lisensies kan kry nie. My 303 voldoen reeds aan amper al die vereistes. STA Sintetiese kolf, 21" loop en ek het 'n puik ou Weaver K4 4x scope wat nooit sy zero verloor nie. Ek het egter tans 'n groter teleskoop op vir skyfskiet doeleindes. Het ook reeds 3 no4 magasyne. Het die ekstra magasyne by Guns&Bows in Bellville gekoop vir R100 elk.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson