NAAND ALMAL
EK HET VANNAND MY 223 GAAN INSTEL NADAT HY BY DIE GEWEERSMID WAS. DIE GROEPERING MET 50GR V-MAX PUNTE LYKHEEL GOED MAAR IETS WAT MY TOE OP VAL IS DAT AS EK MET 55GR FMJ PUNTE SKIET DIE SKOTE AMPER 2 DUIM REGS SKIET. HET IEMAND AL SO IETS TEE GEKOM?
MOET EK NOU ELKE KEER DIE GEWEER OOR INSTEL AS EK MET DIE 55GR PUNTE WIL SKIET?
BYVOORBAAT DANK
HENRI
223 50gr/55gr
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
223 50gr/55gr
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 223 50gr/55gr
Henri
Mooi loop
Francois
Net so, as ek n voorstel mag waag, bly by V-max'e, en skiet alles daarmee, leer die trajek ken, en jy's gewax vir alles wat jy wil skietMOET EK NOU ELKE KEER DIE GEWEER OOR INSTEL AS EK MET DIE 55GR PUNTE WIL SKIET?
Mooi loop
Francois
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 223 50gr/55gr
HVZ,
Ek weet dat as daar net 'n hoogte-verskil is aan jou groeperings, dit te wyte is aan die verskillende gewig punte. 'n Links/regs afwyking is te wyte aan die geweer. Toets met ander gewig punte ook en as die links/regs groeperings konstant voorkom, dan weet jy dat die geweer die oorsaak is.
Gerard van GS Custom bullets het 'n soortgelyke vraag hieroor beantwoord. Kyk na die laaste paar vrae onderaan hierdie site:
http://www.techfund.co.za/GSCTechQA.asp
Hoop my 2sent help...
Groetnis!
Hein M.

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: 223 50gr/55gr
Dankie Hein en FM
Ek het ook al gewonder of ek nie maar by die v-max moet bly nie,maar sal hy sterk genoeg wees om n kudu n kop skoot te kan gee?
Dankie weereens
HVZ
Ek het ook al gewonder of ek nie maar by die v-max moet bly nie,maar sal hy sterk genoeg wees om n kudu n kop skoot te kan gee?
Dankie weereens
HVZ
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 223 50gr/55gr
HVZ
Het so 20 Gemsbokke en Koedoe's al geskiet met n 204 Ruger, 32 gr V-max'e, inni nag en nie verder as so 120m, as jou skootplasing reg is, het jy NIKS meer nodig nie.
Mooi loop
Francois
Het so 20 Gemsbokke en Koedoe's al geskiet met n 204 Ruger, 32 gr V-max'e, inni nag en nie verder as so 120m, as jou skootplasing reg is, het jy NIKS meer nodig nie.
Mooi loop
Francois