308 win hulp met QL
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
308 win hulp met QL
Goeie Dag manne!
Ek wil net weet of ek my berekeninge reg gedoen het op QL.
Ek sal dit wardeer as iemand wat die program goed ken net vir my check of hul ook die data so kry.
308 win remington sps varmint
Norma doppe
Dop lengte 51.16mm en 56.80gr water
26.02" loop lengte
TPL 74.45
Winchester primers en S335 lot 701
spoed met 44.4gr 2858,2865,2832
en met 42.6gr 2739,2702,2721
Vogens my bereking val ek op node met 41.7gr en spoed van 2682
en met 45.6gr en spoed van 2909
Wat dink jul manne?

Re: 308 win hulp met QL
Oja!die koeel is 155gr lapua scenar.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 308 win hulp met QL
Ek leer ook maar nog met QL en sukkel maar met kalibrering van die kruit om die regte spoed te kry. Die twede node is wel erg opad na die rooi.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Ek kry die druk by 56754psi by my.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 308 win hulp met QL
Die boonste node volgens my lê op 44.2gr S335 teen 'n spoed van 2842 ft/s en 57974 PSI maar neem in gedagte dat die temperatuur waarteen geskiet is,is nie genoteer nie en miskien kan jy dalk net 'n indikasie gee van hoe ver die punt van die lande is aangesien dit 'n baie groot impak op druk kan hê.
Hoop dit help.
Vriendelike Groete,
Corné
Hoop dit help.
Vriendelike Groete,
Corné
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Hi Corne!
Temp was 19-20
Ek is .4mm van die lande af die punt raak lande teen 74.84mm
Temp was 19-20
Ek is .4mm van die lande af die punt raak lande teen 74.84mm
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Op wat is jou burning rate gestel?Myne soos volg:heat of ex-4020
Ratio of s-heats -1.240
Burnig rate-0,5250
Ratio of s-heats -1.240
Burnig rate-0,5250
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 308 win hulp met QL
Hi,
Die ratio of specific heats is dieselfde.
Die heat of explosion is vir my meer akuraat op 3711 op huidige lotte S335.
Die burning rate factor het ek op .6020.
Die temperatuur het ek dus reg gehad en die druk sal nie te erg wees nie aangesien jy darem 'n redelike jump het.
Jy kan miskien net dubbel seker maak oor die dopvolume maar ek is dood seker die lading gaan relatief in die kol wees.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 308 win hulp met QL
Corne, die Heat of explosion moet nie aangepas word van lot tot lot wanneer QL gekalibreer word nie. Dit moet dieselfde bly, en wanneer QL gekalibreer word, moet slegs die burn rate factor aangepas word.
n ander ding, is sover my kennis strek, verhoog druk namate die jump groter word, en nie anders om nie, dus kan daar nie gese word dat die druk sal ok wees aangesien die jump groot is nie.
n ander ding, is sover my kennis strek, verhoog druk namate die jump groter word, en nie anders om nie, dus kan daar nie gese word dat die druk sal ok wees aangesien die jump groot is nie.
Veiligheid eerste manne!
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Baie dankie Corne en Pierre vir jul inset.
Ek sien dan op somchem se website gee hul dan die heat of explosion anders aan.Moet mens die nuutse specs gebruik nie.Lot 701 is tog immers hul nuutste batch.
Ek sien dan op somchem se website gee hul dan die heat of explosion anders aan.Moet mens die nuutse specs gebruik nie.Lot 701 is tog immers hul nuutste batch.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 308 win hulp met QL
Dis waar wat jy hier sê, maar ek is nie seker of Somchem die aanpassing maak met elke Lot kruit nie. Ek self sal dit met versigtigheid aanwend, of selfs ignoreer, en soos Pierre hierbo opgemerk het, net die burn rate factor aanpas. Dis soos ons geleer is op die herlaai kursus.birklec wrote:Baie dankie Corne en Pierre vir jul inset.
Ek sien dan op somchem se website gee hul dan die heat of explosion anders aan.Moet mens die nuutse specs gebruik nie.Lot 701 is tog immers hul nuutste batch.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 308 win hulp met QL
Hi Pierre,
Hoop dit gaan goed!
Okay die heat of explosion pas ek nie aan nie,ek hou dit dieselfde maar nie dieslefde as die nuwe Somchem Powders file wat destyds uitgestuur is nie,as die oorspronklike Quickload Powders file,as ek dit dieselfde maak as die nuwe Somchem Powders file maak die reslutate glad nie sin nie,nie op enige 308 wat ek al probeer met S335 nie,wel op ander kalibers en ander Somchem kruite.
Jy is 100% reg met die jump maar as jy tot teen die lands laai sodat die punt die lands net soen gaan die druk hoër wees.Hou bietjie die cursor op die gedeelte waar jy die shot start pressure kan verander (op die syfers) dan lees jy deur die gedellte wat opkom.
Dit is hoe ek dit verstaan maar ek luister graag.
Vriendelike Groete,
Corné
Hoop dit gaan goed!
Okay die heat of explosion pas ek nie aan nie,ek hou dit dieselfde maar nie dieslefde as die nuwe Somchem Powders file wat destyds uitgestuur is nie,as die oorspronklike Quickload Powders file,as ek dit dieselfde maak as die nuwe Somchem Powders file maak die reslutate glad nie sin nie,nie op enige 308 wat ek al probeer met S335 nie,wel op ander kalibers en ander Somchem kruite.
Jy is 100% reg met die jump maar as jy tot teen die lands laai sodat die punt die lands net soen gaan die druk hoër wees.Hou bietjie die cursor op die gedeelte waar jy die shot start pressure kan verander (op die syfers) dan lees jy deur die gedellte wat opkom.
Dit is hoe ek dit verstaan maar ek luister graag.
Vriendelike Groete,
Corné
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 308 win hulp met QL
Wat die Somchem syfers betref, is dit maar n aborsie op sy eie. Die nuwe syfers werk vir my baie goed met S365, en ek het wynig aanpassings selfs aan die BRF om te maak, wanneer ek kalibreer. Ek gebruik S335 in beide my 375 3n 308, en alhoewel ek die BRF baie afwaarts moet aanpas wanneer ek ladings kalibreer, kry ek darrem steeds die resultate van daar af voorspel. moet egter se, dat dit is een van die redes hoekom ek nie regtig meer hier op die forum ladings uitwerk nie, want die een dag werk dit so, en die volgende so. Ek koop myself vyf blikke van n spesifieke kruit wanneer dit nodig is, en dan weet ek my ladings word nie gereeld aangepas nie.Corné v.d. Vyver wrote:Hi Pierre,
Hoop dit gaan goed!
Okay die heat of explosion pas ek nie aan nie,ek hou dit dieselfde maar nie dieslefde as die nuwe Somchem Powders file wat destyds uitgestuur is nie,as die oorspronklike Quickload Powders file,as ek dit dieselfde maak as die nuwe Somchem Powders file maak die reslutate glad nie sin nie,nie op enige 308 wat ek al probeer met S335 nie,wel op ander kalibers en ander Somchem kruite.
Jy is 100% reg met die jump maar as jy tot teen die lands laai sodat die punt die lands net soen gaan die druk hoër wees.Hou bietjie die cursor op die gedeelte waar jy die shot start pressure kan verander (op die syfers) dan lees jy deur die gedellte wat opkom.
Dit is hoe ek dit verstaan maar ek luister graag.
Ek is 100% met jou hier wat die jump betref.
Vriendelike Groete,
Corné
Veiligheid eerste manne!
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Ek kry 9mm groepe met 44.4gr en met 42.8.Dis net vir my snaaks op al die groepe is skoot 1 en 2 in selfde gat maar skoot 3 le so 3-4mm weg van skoot 1 en 2.Ek wag ook so 4min tussen skote.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 308 win hulp met QL
Hi,die feit dat jy relatiewe goeie groepe kry beteken jy is min of meer in die kol.As ek in jou skoene was sou ek 44.2 grein ook probeer en ook die doppe wat se skote mooi mekaar sny een kant sit en die flyers se doppe ook groep en hulle appart skiet en kyk of dit dalk die doppe kan wees.Dan in my ondervinding skiet meeste gewere as hulle teen die lande gelaai is so speel ook met die seating depth.Neem ingedagte indien jy teen die lande gaan laai gaan die druk aansienlik hoër wees en ek sal op werk na die 44.2gr lading.As hy na al dit steeds nie mooi toemaak nie vra ek om verskoning en was ek verkeerd maar ek vertrou dit sal werk.
Vriendelike Groete,
Corné
Vriendelike Groete,
Corné
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Baie dankie Corne.
Eks is net bang die punt seat nie diep genoeg nie.Ek seat reeds skaars 4mm.Die geweer het n baie lang keel.Dit is hoekom ek scenars probeer het want hulle is lekke lank.Ek het 155 en 168 nosler cc probeer,maar die geweer wou net nooit groepeer met hul nie.Ek kon ook nie naby lande gekom het met hulle nie.Ek gaan daai lading van jou probeer en jou laat weet.
Eks is net bang die punt seat nie diep genoeg nie.Ek seat reeds skaars 4mm.Die geweer het n baie lang keel.Dit is hoekom ek scenars probeer het want hulle is lekke lank.Ek het 155 en 168 nosler cc probeer,maar die geweer wou net nooit groepeer met hul nie.Ek kon ook nie naby lande gekom het met hulle nie.Ek gaan daai lading van jou probeer en jou laat weet.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 308 win hulp met QL
Okay dis reg so.Bly ek kon help.Ek het met dieselfde probleem gesit en het my kamer laat sny en sommer terselde tyd laat tighter sny.Dit het bitter baie gehelp en het maar R1000.00 gekos wat ek dink nie sleg is nie.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Ja ek het ook al dit oorweeg.Wie het joune gesny?
Weereens baie dankie vir jou hulp.
Groete
Weereens baie dankie vir jou hulp.
Groete
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 308 win hulp met QL
Hi,
Ludi Stark het myne gesny.As jy soos ek vas oortuig is van die gewig vir jou groefdraai en hou daarvan om langafstand te skiet is dit volgens my die enigste roete.Afhangende van hoeveel vleis daar op die loop is om mee te werk,sal dit miskien nie nodig wees om jou hele kamer af te sny nie en verloor jy dan net so 8mm van jou loop lengte,soos in my geval.Jy kan sommer se hy moet 'n 95 Palma reamer gebruik.Ek kan jou PM met sy nommer as jy dit soek.
Groete,
Corné
Ludi Stark het myne gesny.As jy soos ek vas oortuig is van die gewig vir jou groefdraai en hou daarvan om langafstand te skiet is dit volgens my die enigste roete.Afhangende van hoeveel vleis daar op die loop is om mee te werk,sal dit miskien nie nodig wees om jou hele kamer af te sny nie en verloor jy dan net so 8mm van jou loop lengte,soos in my geval.Jy kan sommer se hy moet 'n 95 Palma reamer gebruik.Ek kan jou PM met sy nommer as jy dit soek.
Groete,
Corné
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: 308 win hulp met QL
Hi Corne!
Ek dink ek gaan daai roete gaan.
Weereens baie dankie vir jou hulp.
Groete
Ek dink ek gaan daai roete gaan.
Weereens baie dankie vir jou hulp.
Groete
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: 308 win hulp met QL
Hi Corne
Kan jy die gunsmith vir my ook pm.Waar is hy gelee.
Dankie
Kan jy die gunsmith vir my ook pm.Waar is hy gelee.
Dankie