Primers

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Primers

Post by Gerhard »

Wie laai vir 22 Hornet op die forum?

Ek sit nou en wonder...

Die dop is so klein....

Wat is die beste keuse vir die hornet.

Small Pistol Primer of Small Rifle?

Wat se nadeel sal dit he as ek small pistol primer gebruik op die 11.3gr S265 in plaas van 'n small rifle primer?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
tafjak

Re: Primers

Post by tafjak »

Gerhard

Pistol primers is harder en nie so konstant soos rifle primers nie. Kyk, jy sal verseker nie dieselfde groepe daarmee kry nie, tensy jy lever action gebruik.
hagar

Re: Primers

Post by hagar »

Remington 6.5 as jy dit in die hande kan kry.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Primers

Post by Armand Steenkamp »

N pel van my kon n klomp pistol primers vir n baie goeie prys kry.Hy  eksprimenteer toe so bietjie met hulle hy se  dat die groprting bietjie groter is.Maar vir die afstande waaroor by hom gebrui maak dit nie n verskil nie.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Primers

Post by Gerhard »

Dankie vir die inligting.

Ek het besluit om CCI small rifle primers te kry.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Primers

Post by Wielie Waps »

Gerhard
Ek gaan die naweek ook CCI primers toets op die Hornet. Ek is nog besig om sy beste doepa te soek. Sal oor die naweek laat weet wat hy doen. Ek laai op die stadium 10gr S265 met 45gr amocil pil en CCI small rifle primer. Het ook so 10 35gr Impala PUNTE gelaai om te sien hoe loop hulle.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Primers

Post by Cobus(Cobb) »

help gou asb......om ammuniesie te koop moet jy liks?ns wys....tel dit ook vir punte, ladings, doppe ens??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Primers

Post by Geno »

Cobb, dit tel vir ammunisie, kryt (dryfmiddel), en slagdoppe (primers).
Nie vir koeels en doppe nie.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Primers

Post by Gerhard »

Wielie Waps wrote: Gerhard
Ek gaan die naweek ook CCI primers toets op die Hornet. Ek is nog besig om sy beste doepa te soek. Sal oor die naweek laat weet wat hy doen. Ek laai op die stadium 10gr S265 met 45gr amocil pil en CCI small rifle primer. Het ook so 10 35gr Impala PUNTE gelaai om te sien hoe loop hulle.
Vertel gou vir my wat dink jy van die 45gr amocil punte?

Het jy dalk 'n foto van die punte?

Kan dalk moontlik my plaas vervanger word as my PMP punte klaar is.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Primers

Post by Wielie Waps »

Gerhard
Ek sal dinsdag vir jou foto opsit.
Sukkel nog bietjie met groepering en die wind waai kwaai.
Op die plaas is internet konneksies nie 100% nie.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Primers

Post by Gerhard »

Wielie Waps wrote: Gerhard
Ek sal dinsdag vir jou foto opsit.
Sukkel nog bietjie met groepering en die wind waai kwaai.
Op die plaas is internet konneksies nie 100% nie.
Dankie,

Sien uit daarna
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Primers

Post by Nico de Jager »

Jis manne
Ek gebruik small pistol primers, iemand het my aanbeveel om dit te doen omdat 265 eintlik vir handwapens gebruik word. Vir die klein hoeveelheid dryfmiddel is die small rifle primer ook onodig "warm". Ek kry goeie groepe in my geweertjie.
groete
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Primers

Post by Francois Marais »

WW

Laat weet hoe doen die 45gr Ammocills in die Hornet.

Ek gebruik CCI 400 Small Rifle Primers in my Hornet, 10.2gr S265, 35gr Hor V-max, in Sako doppe. Max afstand is so 150m, van daar verloor die ligte punt te veel spoed.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Primers

Post by Hein M. »

Geno wrote: Cobb, dit tel vir ammunisie, kryt (dryfmiddel), en slagdoppe (primers).
Nie vir koeels en doppe nie.
Groete,
Eugene
Geno,

Ek het nog altyd primers sonder 'n liksens gekoop ??? 

Groetnis!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Primers

Post by Wielie Waps »

FM
Ek het nog nie weer kans gehad om te toets nie. Het eers scopes geruil. Sal laat weet as ek getoets het.
Vir een of ander rede druk die scope skeef in die mounts as ek hom vastrek(lyn nie op met loop nie).
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Primers

Post by Geno »

Hein, dalk het ek soos 'n terroris gelyk ;D
Seker omdat ek op daardie stadium nog 'n laaitie van 17jaar was, hulle het seker gedink ek wil stout wees.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Primers

Post by Gerhard »

hein wrote:
Geno wrote: Cobb, dit tel vir ammunisie, kryt (dryfmiddel), en slagdoppe (primers).
Nie vir koeels en doppe nie.
Groete,
Eugene
Geno,

Ek het nog altyd primers sonder 'n liksens gekoop ??? 

Groetnis!

Hein M.
By wat se gun shop koop jy primers sonder lisensie????

Hier in Pta moet jy nie eers vra vir primers as jy nie jou lisensie by jou het nie..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Primers

Post by Hein M. »

Gerhard,

By Parow Arms, Quenett's, Agrimark op SBosch.  Het nog nooit my liksens gewys hier in die Kaap vir primers nie.  Dalk is die manne daar by julle strenger.

Moet darem byvoeg dat die handelaars hier by ons hulle kliente ken aangesien dieselfde ouens elke keer vir kruit teken.  Hier is nie so baie skieters soos in Gauteng nie?

Dalk is dit ook net ek, want ek het al by almal vuurwapens gekoop en 'n BAIE goeie verstandhouding met almal opgebou...


Hein M.
Last edited by Hein M. on Tue Aug 31, 2010 8:22 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Danie Lombard .243

Re: Primers

Post by Danie Lombard .243 »

OOOOO! forum maters.

Jul moet liefs die ding reg doen met die aankoop van herlaai komponente.

Kom ek verduidelik hoe werk dit.

Dryfmiddel en slagdoppies/primers word gereguleer deur die plofstof wetgewing, as dit nie in reeds gelaaide koeel/patroon vorm is nie m.a.w. reeds gelaaide koeels in pakkies van 20 ens. Soos jul weet kan 'n lisensie houer wat wapens besit onder artikel 16 van wet 60 van 2000 (toegewyde status) 'n klomp ammunisie besit. Kom ek se 'n onbeperkte getal. ie wet se meer as 200. Dieselfde persoon mag net 'n sekere hoeveelheid dryfmiddel besit nl. 4,5 of 5kg per persoon/lisensiehouer per slag, en nie per wapen nie. Maar as dieselfde persoon so baie gelaaide koeels besit wat onder die wet wettig is, is die gelaaide koeels se kruit inhoud in sekere gevalle veel meer as 4,5 of 5kg. Nou hoekom is dit so?
Gelaaide koeels resorteer onder die vuurwapen wet- wet 60 van 2000. Herlaai komponete resoteer onder die plofstof wet. Sodra die kruit en primer van adres verander ( uit die blik en boksie uit in die dop in en die die punt word ge-seat) verander die status van die komponet. Vanaf plofstof wet na vuurwapen wet.

Dring aan vir jou eie veiligheid en die voortbetsaan van die handelaar dat daar opgeteken word in die register as jul primers koop. Dit mag SLEGS aan 'n persoon verkoop word mits die persoon 'n wapen lisensie besit en dit moet in die register ingevul word.
'n Primer bevat plofstof en dit ontplof as die slagpen dit tref. Kruit ontband en ontplof nie.

Slegs doppe en koeel punte, rooi en geel koper en lood, kan gekoop word sonder 'n lisensie. Dryfmiddel en kruit loop saam met die lisensie.

Moenie in die moeilikheid beland vir nonsens nie.

Goed gaan.

Danie
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Primers

Post by Hein M. »

:o

Is ek nou in die moeilikheid?! ::)

;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Primers

Post by Francois Marais »

Danie
Dryfmiddel en kruit loop saam........
Ek het so vermoed ja... ;) ;) ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply