QL vir 243 met 95gr Nosler BT
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Ek sal dit waardeer indien iemand dalk kan help met n node vir die volgende:
243 Vektor K98
Looplengte: 26 duim
Twist: 1:10
Dop: Winchester
Doplengte: 51.9mm
Dop volume (H2O): 56.45 gr
MOAL (mm): 70.9
Patroonlengte: 70.8
Kruit: S365 (Lot 71)
Lading: 39.0gr
Primer: Fed 210
Punt: 95gr Nosler BT
Snelheid: 3037 (gee so 20mm groep op 100m)
Dankie

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Jurie Vermaak wrote:Ek sal dit waardeer indien iemand dalk kan help met n node vir die volgende:
243 Vektor K98
Looplengte: 26 duim
Twist: 1:10
Dop: Winchester
Doplengte: 51.9mm
Dop volume (H2O): 56.45 gr
MOAL (mm): 70.9
Patroonlengte: 70.8
Kruit: S365 (Lot 71)
Lading: 39.0gr
Primer: Fed 210
Punt: 95gr Nosler BT
Snelheid: 3037 (gee so 20mm groep op 100m)
Dankie
Jurie wat wil jy weet? Wil jy ander ladings met punte hê?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Ek wil graag dat iemand wat Quickload het kyk of ek nog hoer kan gaan met die lading. Wat sou die optimum spoed wees waarna toe ek moet werk. Ek het aanvaar dat dit moontlik is om die inligting van QL te gebruik deur sodoende nie n klomp ladings deurwerk nie en sodoende moontlik geld spaar deur te laai na wat QL vir my kombinasie van komponente lewer. Of verstaan ek die hierdie afdeling van die forum verkeerd?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Jurie, jy is nou mooi tussen twee nodes. Ongelukkig is die een na boontoe redelik ver in die rooi, en kan ek hom nie aanbeveel nie.
Die node wat wel afwaarts berekin word, kom by n spoed van 2931fps, met n lading van 37.2gr S365. Ongelukkig is jou dopvulling slegs 78%, wat nie heeltemal ideaal is nie.
Die node wat wel afwaarts berekin word, kom by n spoed van 2931fps, met n lading van 37.2gr S365. Ongelukkig is jou dopvulling slegs 78%, wat nie heeltemal ideaal is nie.
Veiligheid eerste manne!
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Pierre,
Baie dankie vir die inligting. Ek sal laai na snelheid soos jy noem en kyk wat gebeur. Ek begin wonder of my Chrony reg meet want soos ek op n ander post genoem het kry ek baie goeie akkuraatheid met die 105 A-Max met 40gr S365 @3025 ft/s. Ek behoort dan tog n hoer snelheid met die 95gr Noslers te kry
Ek moet dalk 2 chronys agter mekaar sit en kyk wat meet hulle
Dankie vir jou moeite

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Pierre,BRNO .06 (Pierre) wrote:Jurie, jy is nou mooi tussen twee nodes. Ongelukkig is die een na boontoe redelik ver in die rooi, en kan ek hom nie aanbeveel nie.
Die node wat wel afwaarts berekin word, kom by n spoed van 2931fps, met n lading van 37.2gr S365. Ongelukkig is jou dopvulling slegs 78%, wat nie heeltemal ideaal is nie.
Lyk asof s385 beter kombineer wat spoed , dopvulling en node betref...volgens QL ? as Jurie toegang het tot s385 ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Len, jy is 100% reg. Ek het self na ek gepost het so bietjie met die ander kruite gaan speel, en dit lyk vir my ook asof S385 heelwat beter dopvilling gaan gee, en dan n hoer node spoed. Ek ken ongelukkig nie S385 nie, dus weet ek nie of dit gaan onder presteer, of dalk selfs oor presteer nie.vriell wrote:Pierre,BRNO .06 (Pierre) wrote:Jurie, jy is nou mooi tussen twee nodes. Ongelukkig is die een na boontoe redelik ver in die rooi, en kan ek hom nie aanbeveel nie.
Die node wat wel afwaarts berekin word, kom by n spoed van 2931fps, met n lading van 37.2gr S365. Ongelukkig is jou dopvulling slegs 78%, wat nie heeltemal ideaal is nie.
Lyk asof s385 beter kombineer wat spoed , dopvulling en node betref...volgens QL ? as Jurie toegang het tot s385 ?
Jurie, indien jy dalk toegang het tot S385, kan jy dalk n toets lopie doen met n lading van 44.8gr S385, en mik vir n spoed van 2989fps. Dit is nie soveel meer spoed nie, maar jou dop behoort voller te kom, wat baie ander voordele oor die lang termyn inhou.
Veiligheid eerste manne!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Jurie
hoe seker is jy van jou geweer se twist.
Baie min dat n 1-10 die swaar 105's kan stabiliseer
hoe seker is jy van jou geweer se twist.
Baie min dat n 1-10 die swaar 105's kan stabiliseer
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: QL vir 243 met 95gr Nosler BT
Pierre,
Ek het nie tans S385 nie en gaan maar eers weer met die 365 probeer soos jy voorgestel het. Ek sal tog op n stadium die 385 probeer. Ek moet bieg dat ek maar nog altyd net in 365 geglo het met die punte waarmee ek in die 243 en 3006 skiet. N verandering kan dalk net verrassende resultate oplewer.
Reggie,
Jy het my nou bietjie laat dink. Ek het my twist gemeet en dit is beslis 1:10. Miskien is ek net gelukkig dat die 105 A-maxe so lekker werk in my geweer.

Ek het toe vandag die lading wat Pierre voorgestel het gaan toets.
My spoed met 37.2 gr S365 was as volg:
2939
2933
2922
Gem van 2931 ft/s met n groep van 32mm op 100m.
QL was dus spot-on. Ek sal bietjie werk met die TPL om die groep kleiner te kry. Pierre, dankie vir jou hulp.
Miskien kan iemand ook dalk help met n node vir my 30-06 met 165gr Sierra GK as volg:
30-06 Musgrave K98
Looplengte: 24 duim
Twist: 1:10
Dop: Winchester
Doplengte: 63.1mm
Dop volume (H2O): 70.1 gr
MOAL (mm): 85.3
Patroonlengte: 85.0
Kruit: S365 (Lot 71)
Lading: 50.5gr met gem spoed van 2650 ft/s (43mm groep)
en 52gr met gem spoed van 2712 ft/s (11mm groep)
Primer: Fed 210
Punt: 165gr Sierra Gameking