Nuwe Loop op K-98 aksie
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Nuwe Loop op K-98 aksie
Dagse
Ek is besig met n projek waar ek vir my n lekker werksgeweer wil laat bou.Ek het n K-98 aksie en wonder of een van julle manne dalk raad het, wie kan dit vir my doen wat my nie 2 arms en n been gaan vra nie en tog goeie werk verrig?
Die plan is om die aksie en loop aan mekaar te kry en dan so stelselmatig die regte kolf laat bou.Het nognie op n kaliber besluit nie, dalk het julle bietjie raad? .458?
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Kobus, sover ek weet is daar verskillende grote aksies. Jy moet die regte grote aksie he om 'n .458 te kan bou. Maak net seker watter grote aksie jy het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Watse werk wil jy met 'n 458 doen wat jy nie met die 416 of 375 kan doen nie? 
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Arnold wrote:Watse werk wil jy met 'n 458 doen wat jy nie met die 416 of 375 kan doen nie?
Arnold
Jy weet mos hoe werk dit. Die 416 Ruger werk nou so mooi saam daai VX Leopold ek wil hom nie afhaal nie.Die 375 skiet so mooi en plat met die 220gr, mens kan mos nie karring aan iets wat werk nie. Nou wil ek n ou classic geweertjie bou wat kort,akkuraat en lekker stewig is. En dan oopfisier los vir daai lekker dangerous game shoots en saam kliente uitgaan
As da n jik is moet mens mos ma krap......Mams gaan natuurlik die bogenoemde kan insien...........
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Wat jy sê is heeltemal waar
Met k-98 aksie neem ek dan aan dit is die standaard lengte aksie en nie die magnum lengte nie?
Met k-98 aksie neem ek dan aan dit is die standaard lengte aksie en nie die magnum lengte nie?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
'n 458 Lott gaan seker die goedkoopste wees om te voer, anders dalk 'n 500 Jeffrey?
Ek het geen ondervinding hiermee en die manne moet sê wat hulle dink daarvan as 'n mauser aksie oopgemaak word vir so lang kaliber.
Ek het geen ondervinding hiermee en die manne moet sê wat hulle dink daarvan as 'n mauser aksie oopgemaak word vir so lang kaliber.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Arnold.
Kobus het gesê "...wil hê..."
Nie "...het nodig..." nie
Dit is twee heeltemal verskillende dinge.
Kobus.
Ek reken 458 WIN sal in 'n standaard K98 aksie pas, jy mag DALK sukkel met lengte as jy die 458LOTT op daai aksie wil bou.
Ek glo h sal sterk genoeg wees vir enigiets, so jy kan maar GROOT gaan ook. (458 is immers so naby aan 416
)
Kobus het gesê "...wil hê..."
Nie "...het nodig..." nie
Dit is twee heeltemal verskillende dinge.
Kobus.
Ek reken 458 WIN sal in 'n standaard K98 aksie pas, jy mag DALK sukkel met lengte as jy die 458LOTT op daai aksie wil bou.
Ek glo h sal sterk genoeg wees vir enigiets, so jy kan maar GROOT gaan ook. (458 is immers so naby aan 416
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Ek weet nog nie mooi watse kaliber nie, hoef ok nou nie n monster te wees nie. Eers gedink aan 404 ma dit te naby aan 416 asook 375.Weet nie die opsies sal seker wees 458/458 exspress of iets in die 500.Wil my nou nie onnodig pynig nie.Wil lekker jag en skiet met die outjie
Dit sal heel moontlik n standard aksie wees......
Sal die standard aksie enige problem gee met n langer dop? Is dit beter om n kort dukketjie te vat??
Dit sal heel moontlik n standard aksie wees......
Sal die standard aksie enige problem gee met n langer dop? Is dit beter om n kort dukketjie te vat??
Last edited by JAGTERSREG-JRM on Tue Oct 22, 2013 3:51 pm, edited 1 time in total.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
bou .505
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
FCLoretz wrote:bou .505
Ek sit nou net en kyk na specs....
Wou presies dieselfde sê.
Ek reken jy sal hom kan maak pas op die K98, jy sal net dalk die magasyn kas moet modify.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Kobus, die 375H&H en 404 Rondte is maar die lankste wat mens met gemak daar kan indruk.
Die 500Jeff pas ook op hom, maar om hom te skiet is nie goedkoop nie!
Kry vir jou Pierre van der Walt se African Dangerous Game Cartridges, lees hom deur, dan besluit jy!
Ek sal jou 'n e-pos stuur!
Die 500Jeff pas ook op hom, maar om hom te skiet is nie goedkoop nie!
Kry vir jou Pierre van der Walt se African Dangerous Game Cartridges, lees hom deur, dan besluit jy!
Ek sal jou 'n e-pos stuur!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Ek loer toe gou na beskikbaarheid van dope en as ek so vining kyk lyk dit my die volgende kan opsies wees:
.404 Jeffrey
450/400
458 Win
458 Lot
Want dink julle manne?
.404 Jeffrey
450/400
458 Win
458 Lot
Want dink julle manne?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
458 lot gaan beteken dat jy die 458 wm ook kan skiet. Behalwe vir beskikbaarheid, wat is die koste?
As jy net lekker wil skiet sou die 458 wm 'n goeie goedkoop opsie wees?
As jy net lekker wil skiet sou die 458 wm 'n goeie goedkoop opsie wees?
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Een ding is ek wil nie sukkel met beskikbaarheid nie.......daai geduld het ek nie.......Ek sien hoe bou ek iets wat ek alreeds het maar dit sal simpel wees.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
458 win R1300 vir 50
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
PMP maak mos 458 doppe 
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Arnold jy is reg hulle doen.......Jy gesien wat vra die manne al vir n loop en aksie.....skrikwekkend gin wonder mense koop eder CZ nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Dit gaan heel montlik goedkoper wees om n cz te koop. In hierie geval sou ek beslis vir of n 416 Rigby of 458 Lot gaan.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Arnold wrote:Dit gaan heel montlik goedkoper wees om n cz te koop. In hierie geval sou ek beslis vir of n 416 Rigby of 458 Lot gaan.
Die 416 Rigby het selle ballistiek as die 416 Ruger en jy sal dit nie glo nie maar gebruik byna 18% meer kruit om selle performance te he as die 416 Ruger.....scary.Dalk kan mens kyk om barrelband en daai nice to haves op die cz te sit en dalk loop korter maak. ek het gedink aan die storie omdat ek binnekort n aksie kry met n 300 h&h loop maar weet nie of ek 300 rerig sal gebruik nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
24" loop & 400gr DXG
.416 Ruger @ 2375 fps
.416 Rigby @ 2524 fps
Dit is as jy altwee teen dieselfde druk vlakke laai.
.416 Ruger @ 2375 fps
.416 Rigby @ 2524 fps
Dit is as jy altwee teen dieselfde druk vlakke laai.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Ek sal nog so paar kwotasies kry en kyk........ n man moet mos na n mooi ding he
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
Hou ons op hoogte. Probeer Truvello ook.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
DWB wrote:Hou ons op hoogte. Probeer Truvello ook.
Deon
Ek het n kontak daarbinne en dink dit is tyd dat ons n drink of twee drink en kyk waste plan ons kan maak
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Arnold wrote:Dit gaan heel montlik goedkoper wees om n cz te koop. In hierie geval sou ek beslis vir of n 416 Rigby of 458 Lot gaan.
Die 416 Rigby het selle ballistiek as die 416 Ruger en jy sal dit nie glo nie maar gebruik byna 18% meer kruit om selle performance te he as die 416 Ruger.....scary.Dalk kan mens kyk om barrelband en daai nice to haves op die cz te sit en dalk loop korter maak. ek het gedink aan die storie omdat ek binnekort n aksie kry met n 300 h&h loop maar weet nie of ek 300 rerig sal gebruik nie.
Ek dog daai 300 was myne
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Nuwe Loop op K-98 aksie
F.L.A.S.H
Jong sover het jy nog opsie......meer begin dink as daar nie n koper is nie. Het n P-14 .303 wat ook opad is die loop en aksie lyk baie mooi maar kolf kort aandag.....
Groetnis