Motivering vir 25-06
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Motivering vir 25-06
Hallo julle, hier is my motivering sover. Gee bietjie raad asb.
Groete, Eugene
To whom it may concern.
I am applying for a license for a rifle (Ruger M77MKII, bolt action, caliber 25-06 serial no. 784/32617). The purpose of the rifle would be the hunting of plains antelope at longer ranges 300m+ (e.g. Springbuck, Blesbok, Mountain Reedbuck, Common Reedbuck and Klipspringer) as well as damage causing animals such as Jackal, Caracal and Baboons. The 25-06 caliber and Ruger M77MKII rifle is ideally suited to the long range hunting of small and medium sized animals on open plains due to it?s high velocity and excellent accuracy (3200fps with a 100gr bullet).
The following is quoted from http://en.wikipedia.org/wiki/.25-06_Remington :
?The .25-06 is generally considered to be a good round for medium-sized game such as deer and antelope because of its combination of substantial kinetic energy and moderate recoil. The addition of a flat trajectory makes it particularly popular in plains states where the open fields can require longer-range shots on game, as this flatness tends to minimize range-estimation errors by the hunter. However bullet types and weights are loaded that allow the .25-06 to be used for taking game ranging from small animals like prairie dogs and coyotes to heavier elk. These bullets range from lightly-constructed 75-grain bullets with muzzle velocities in the 3,700 ft/s (1,130 m/s) range to heavily-made 120-grain bullets with muzzle velocities in the 3,000ft/s (915 m/s) range.?
"Ballistic performance
Bullet weight/type Velocity Energy
75 gr (4.9 g) VMax 3,700 ft/s (1,100 m/s) 2,280 ft?lbf (3,090 J)
85 gr (5.5 g) BT
3,473 ft/s (1,059 m/s) 2,277 ft?lbf (3,087 J)
100 gr (6.5 g) SP
3,212 ft/s (979 m/s) 2,291 ft?lbf (3,106 J)
120 gr (7.8 g) SP
2,991 ft/s (912 m/s) 2,384 ft?lbf (3,232 J)"
I have been hunting and shooting for 20 years. The safe and responsible use of firearms always comes first when I hunt and practice. I have extensive recreational and professional hunting experience, whereby I am a Qualified Professional Hunter (Guided in South Africa and Tanzania with rifle and bow hunters) and hunt recreationally with bow and rifle +- 15 times per year, and fire +-500 rounds of ammunition in practice sessions each year.
The rifle will be stored in my 6 rifle safe at my home in xxxxxx, Hartbeespoort, North West. The safe is attached to the wall in a cupboard by means of 4(four) 12mm Rawl-Bolts. We have 24hour Security Personnel as well as electrified fences surrounding the complex.
Attached are
a) Hunting Photos,
b) Professional Hunter?s Certificates,
c) Competency,
d) Merit Certificates
e) Other Hunting Industry Qualifications
f) Current Employer Testimonial.
Thank You.
Eugene Hendrik van Niekerk
ID:860x#*%#@$

Goed, beter, 6millimeter!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Motivering vir 25-06
try to add how your existing rifle can not do what the 25 06 can , or your existing rifle has iron sights for bush veld close shots and the new one will have a super duper scope fitted .
in short baffle them with bullshit .
in short baffle them with bullshit .
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Motivering vir 25-06
Kortom sit al jou gewere wat jy alreeds het op en dan wat jy met hulle skiet en dan wat jy beplan om met die nuwe een te skiet.
Jou DFO moet jou ook kan help met die motivering of skakel SA Jagters hulle sal jou ook kan help
Jou DFO moet jou ook kan help met die motivering of skakel SA Jagters hulle sal jou ook kan help
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Motivering vir 25-06
Op die laaste bladsy
Hiermee behou ek die reg voor om inligting aan hierdie aansoek toe te voeg ten einde die lisensie te bekom.
Naam
Id No
Nommer die bladsye: Bladsy # van #
Hiermee behou ek die reg voor om inligting aan hierdie aansoek toe te voeg ten einde die lisensie te bekom.
Naam
Id No
Nommer die bladsye: Bladsy # van #
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Motivering vir 25-06
Hallo julle,
Ek het vandag my aansoek vir die Ruger M77MKII 25-06 ingegee by die polisiestasie.
Die agent wat ek gebruik het, is baie goed en uiters bekwaam in haar werk (Sonja Venter nul84ses63o34een)Julle kan haar gerus gebruik. Sy het vir die SAP se Brits tak met vuurwapen aansoeke gewerk as ek reg verstaan. Haar diens kos R430-00 en sy doen letterlik alles, al wat jy moet doen is om jou handtekening op die nodige plekke te sit en jou vingerafdrukke te laat vat. Sy skryf jou motivering en elke ding.
Toe ek by die copshop kom, toe vra die baie vriendelike DFO my 'n paar vrae oor my kluis, en ek betaal toe die R140-00 en dis dit. Sy se dat hulle nie tyd het om kluis inspeksies te doen nie, so my aansoek is al vandag in! Nou vra ek julle, hoekom kan alle DFO's nie so wees nie?
Een van die dae blaf daardie Ruger!
Groete,
Eugene

hagar
Re: Motivering vir 25-06
Voorspoed met die aansoek, laat ons weet hoe die ding skiet. Ek het n 25/06 Sendero wat n hond uit n bos uit skiet.
Hier by my in die VSA is die motivering vir n 25/06 bietjie anders:
1) Dit is op n uitverkoping
2) Ek het net 2 van hulle
3) Ek het lanklaas een gekoop
4) Lyk bakgat..
5) As ek hom vandag koop op my kredietkaart, hoef ek eers oor 2 maande vir hom te betaal!

Last edited by hagar on Sat Aug 28, 2010 2:18 am, edited 1 time in total.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Motivering vir 25-06
hagar wrote: Voorspoed met die aansoek, laat ons weet hoe die ding skiet. Ek het n 25/06 Sendero wat n hond uit n bos uit skiet.
Hier by my in die VSA is die motivering vir n 25/06 bietjie anders:
1) Dit is op n uitverkoping
2) Ek het net 2 van hulle
3) Ek het lanklaas een gekoop
4) Lyk bakgat..
5) As ek hom vandag koop op my kredietkaart, hoef ek eers oor 2 maande vir hom te betaal!
Ja.... vryf maar in. Immers het ons die voorreg om Afrika te geniet. Daarvoor moet jy bereid wees om sekere dinge op te offer en ander moeliker te doen.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
hagar
Re: Motivering vir 25-06
Nee man, ek terg net, ek vryf nie in nie. Glo my, ek mis Afrika geweldig, as dinge effens beter word daar in die volgende 10 jaar kom tree ek daar af. Ek besit liewer een geweer wat ek baie gebruik as die horde wat in my kluis le wat ek nooit gebruik nie. Al wat ek hier skiet, is my kompetisie gewere.
Wat die biltong en gedroogte wors betref, vandag! Ek bestel dit en beskuit van www.southafricanfoodshop.com af, maar ek kan nie die karoo oggende bestel nie.
Wat die biltong en gedroogte wors betref, vandag! Ek bestel dit en beskuit van www.southafricanfoodshop.com af, maar ek kan nie die karoo oggende bestel nie.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Motivering vir 25-06
Hagar,
moet dit vat as 'n beentrek. Ek twyfel of daar 'n RSA man in die buiteland is wat nie iewers in sy dag terugverlang nie. My suster is nou al 8 jaar in NY en sy voer my ma 3maande op 'n slag 2x per jaar in om iets van ons daar te h?.
Christo
moet dit vat as 'n beentrek. Ek twyfel of daar 'n RSA man in die buiteland is wat nie iewers in sy dag terugverlang nie. My suster is nou al 8 jaar in NY en sy voer my ma 3maande op 'n slag 2x per jaar in om iets van ons daar te h?.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Motivering vir 25-06
Die CFR moet nou G@t roer, ek brand om daai 25-06 te skiet, wou lankal die calculator en gradeboog wegpak wat ek vir die 308 moet gebruik....
Goed, beter, 6millimeter!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Motivering vir 25-06
Geno,
Verwag meneer nou wonderwerke? Of ken jy mense wat mense ken?
Ek wag nou al van September laasjaar.
Het klaar bevoegdheid, is toegewyd en ordentlike motiverings.
Hein
Verwag meneer nou wonderwerke? Of ken jy mense wat mense ken?
Ek wag nou al van September laasjaar.
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Motivering vir 25-06
Hein,
ons almal verwag maar 'n wonderwerkie!
Sterkte vir jou ook.
Groete,
Eugene
ons almal verwag maar 'n wonderwerkie!
Sterkte vir jou ook.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
tafjak
Re: Motivering vir 25-06
Geno
Ek beruik 2-poot en "base plate" vir my 308 en so 6skote om grondplaat vas te skiet voordat ek kan gooi.
Ek beruik 2-poot en "base plate" vir my 308 en so 6skote om grondplaat vas te skiet voordat ek kan gooi.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Motivering vir 25-06
Het gister gehoor dat die papiere vrydag van Potch af Pretoria toe gaan. Het met 'n oulike dame in PTA gepraat, sy se dat sy hom bietjie sal aanhits daai kant, so as als reg loop brul daai .25 voor Krismis 
Goed, beter, 6millimeter!
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Motivering vir 25-06
Geno.
Ek neem aan dat jy reggekom het met die dame in PTA.
Groete
Ek neem aan dat jy reggekom het met die dame in PTA.
Groete
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Motivering vir 25-06
Jaco, ja. Ek skuld jou big time! Dankie!! Groete.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Motivering vir 25-06
Ek het sopas uitgevind dat die lisensie goedgekeur is!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Motivering vir 25-06
Nou moet die jakkalse hulle draftekkies maar nuwe inners en veters aansit.... oelala....Geno wrote: Ek het sopas uitgevind dat die lisensie goedgekeur is!
Geluk my maat!!
Nou vir dai 243'tjie van my...
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: Motivering vir 25-06
Geluk Geno! Latt daar lood in die lug wees........... loop daai vierbeen maaitjie van jou nog daar rond by die huis............. jy moet mos check of hy reg skiet of hoe? Speel maar net, weereens geluk. 
Praise the Lord, and let the bullets fly!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Motivering vir 25-06
Thanks manne,
so 'n laat kersgeskenk is darem maar lekker!
Groete,
Eugene
so 'n laat kersgeskenk is darem maar lekker!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Motivering vir 25-06
Geno
Het jy al die 25 en het jy al bietjie gegooi met hom, laat weet aub.
Gaan self nou-net n 300 WM gaan haal wat die laaitie laasweek voor lisensie gekry het, die een wat ek gebou het op die Remington aksie.
Mooi loop
Francois