SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2013 + BIGBORE skie
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2013 + BIGBORE skie
Manne dit is seker nou nie Safari se lekker event met die Blou Bulle in die noorde nie, maar sien Saterdag is daar Bigbore skiet saam met die ander papier skiet by Atlantis. Gaan een van julle miskien skiet? Ek moet daardie kant toe vir 'n troue so miskien kom skiet ek sommer.
Last edited by tau on Mon Oct 14, 2013 9:27 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
immelmanw
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2014 + BIGBORE skie
Sorry, sou graag wou. Ons het die laaste skiet van die jaar SAJSV, Jaggeweerskiet, OOs Kaap Ope in Kareedouw. Geniet die Big Bore!tau wrote:Manne dit is seker nou nie Safari se lekker event met die Blou Bulle in die noorde nie, maar sien Saterdag is daar Bigbore skiet saam met die ander papier skiet by Atlantis. Gaan een van julle miskien skiet? Ek moet daardie kant toe vir 'n troue so miskien kom skiet ek sommer.
Groete
Willem
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2014 + BIGBORE skie
Het ek 'n jaar gemis iewers? Ek sien bo dit is 2014
Groete
Douw
Groete
Douw
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2014 + BIGBORE skie
Ek is daar, maar gaan net die bigbore kyk en dan bietjie met my stofpoeper skiet op die vlakvark teikens.
Jannie Welman
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2013 + BIGBORE skie
Thx douw 2013 manne.
Miskien skiet ek sommer albei weet nie hoe die tyd loop nie??
Voorspoed Willem.
Jtm hoeveelskote skiet mens met die gewone gewere.
Miskien skiet ek sommer albei weet nie hoe die tyd loop nie??
Voorspoed Willem.
Jtm hoeveelskote skiet mens met die gewone gewere.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2013 + BIGBORE skie
Dit is baie goeie nuus dat daar al hoe meer Big Bore shoots gehou word oorals in die land. Die gewere kom te min uit die kluis en word te min uit getoets. Jy wil nie uitvind jou geweer het probleme om te voer die dag wat die buffel jou storm nie.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2013 + BIGBORE skie
Tau, ek dink dit gaan seker net 9 skote wees om die Vlakvark tabel te skiet.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2013 + BIGBORE skie
Tau, was lekker om te ontmoet. Hoop jy was darem betyds vir die troue. Ek sien jy het darem die Big Bore tabel geskiet.
Dit was 'n lekker dag. Dankie vir SA Jag Tafelberg tak wat dit aangeboed het.
Dit was 'n lekker dag. Dankie vir SA Jag Tafelberg tak wat dit aangeboed het.
Jannie Welman
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: SA Jagters - Atlantis skiet 19/10/2013 + BIGBORE skie
JTM wrote:Tau, was lekker om te ontmoet. Hoop jy was darem betyds vir die troue. Ek sien jy het darem die Big Bore tabel geskiet.
Dit was 'n lekker dag. Dankie vir SA Jag Tafelberg tak wat dit aangeboed het.
Ja nee was lekker gewees om te ontmoet. Het my tyd gemors met die Bigbore. Was te haastig en my kop was nie op die skiet nie.Die verskil tussen V5 en -1 op daai buffel se kop is lekker naby mekaar. EK het aanvaar omdat ek in 2005 dit kon doen sou ek dit steeds kon doen, maar ek was wyd verkeerd. Ek sal dringend so paar oefen sessies moet deurwerk voordat ek my naam weer so met 'n plank slaan
My Rooibok het mooi gelyk tot ek by die staan en skiet gekom het toe kap ek 2x3's en 1x -1..... So dink ek was op 35-36 op die einde. Dit was nogals interesantg met daai stywe dwarswind.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.