KLein Jakkals
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
KLein Jakkals
Ek wil weet of dit moontlik is om n klein jakkals in die huis groot te maak? My vrou se dogter het my gevra en ek het gese ek is seker dit kan gedoen word maar weet nie hoe suksesvol mens sal wees nie. Bedoelende as n troeteldier.
As jy dit kan doen waar kan ek een kry of moet ek maar by die jakkalsjagters hoor?
As jy dit kan doen waar kan ek een kry of moet ek maar by die jakkalsjagters hoor?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: KLein Jakkals
Grumpy glo nie die manne glo wat jy nou hier vra nie! Seker omdat hulle so stil is!? Maar my neef het mak rooikat op sy plasie en glo dat jy met jakkie ook sal kan doen! Die rooikat is regtig baie mak en slaap in die huis nes die honde! Hy is wel reg gemaak toe hy alles begin merk het in die huis! Hang ook af waar sy vir jakkie gaan aanhou glo nie dis wettig om wilde diere in dorps gebied aan te hou nie!? Weet ook nou nie of jakkie so lekker in die huis sal aanpas soos 'n kat nie sy sal hom later seker moet skuif na hok of so iets!?Persoonlik dink ek nie dis goeie idee nie!? Kry liewers iets anders soos 'n papegaai!!!!

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: KLein Jakkals
jan aap, my buurman het met 'n jakkals skaap bymekaar gemaak. tot hy 1 dag in sy voerkraal gekom het...
HOU HOM DAAI DIKTE
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: KLein Jakkals
n Troeteldiel moet liefgehê en vertroetel word. Wie kan dit nou met n jakkals doen?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: KLein Jakkals
Dis glad nie maklik nie.Ek het een gehad.Hy word nie mak nie,byt as hy bedreig voel,jy kan hom elke dag bad,more stink hy weer soos sy pa.Kruip heeldag onder die banke weg.Dalk as jy hom kry as sy ogies toe is maar ek glo hy gaan net een baas he,die res gaan maar in die slag bly.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: KLein Jakkals
Om 'n jak as troeteldier te probeer aanhou is net trane en kwaadword wat op pad is.....my beskeie opinie
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: KLein Jakkals
Grumpy - koop eerder vir jou 'n Land Rover
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: KLein Jakkals
Ja altwee
gaan jou ewe kwaad maak!

-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: KLein Jakkals
As G-Force says, you can wash them and they stink again as soon as they are dry. My wife washed the 2 I have, baby shampoo and conditioner and hair drier - the works ( more than I get ) and they stank very soon after that, had to take them out the house, will see how they go in the near future. Shot their mother, they were only about 1 wk to 10 days old, now they eat pronutro but they run for cover as soon as someone comes near, but if you have their food, they come to you.
Wayne
Wayne
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: KLein Jakkals
Ek het al meer as 1keer kleintjies groot gemaak, as hul ogies nog toe is werk dit goed. Ek het 1 tefie gehad wat so mak soos n hond was, selfs saam met ons in die bed kom kruip soggens. Die tefies stink ook nie soos n reuntjie nie, die reuns merk als rondom hom tot homself ook. Die mak tefie het los rondgeloop op die werf tot n jaar ouderdom en die buurman met n cruiser en vol dieselkar haar proebeer vrek ry teen die pad, het sy hok toe geskuif en net Sondae waneer ons braai uitgekom en met die honde gespeel.
Regtig n mooi dier as hulle mak en onder beheer is; het saam op bakkie gery en saam geharloop met honde agter die bakkie,
selfs saam mat die kinders geswem. Maar ja, trane was daar toe sy omkom..http://s1365.photobucket.com/user/hebro ... sort=3&o=0
Regtig n mooi dier as hulle mak en onder beheer is; het saam op bakkie gery en saam geharloop met honde agter die bakkie,
selfs saam mat die kinders geswem. Maar ja, trane was daar toe sy omkom..http://s1365.photobucket.com/user/hebro ... sort=3&o=0
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: KLein Jakkals
Ag nee man Grumpy het julle nie ander afleiding daar aan die Oosrand nie.... lees eerder vir die kinders stories!
Groete
JAS
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: KLein Jakkals
Ek praat onder korreksie, maar ek dink DawieD het ook so enetjie grootgemaak?


