Is daar lede wat weet waar ek `n worsstopper kan opspoor wat aangekoop is en nie meer gebruik word nie? Al is daar parte beskikbaar van so `n worsstopper kan ek dit in `n worsstopper bou proses gebruik.
Ek hoor graag.
Groete
Gert
Worsstopper
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Worsstopper
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Re: Worsstopper
Ek het een vir my gebou werk lekker al probleem ek het net groooooot ratte gekry lol maar hy werk
Hoeveel gewere is genoeg?
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Worsstopper
Landy, sit `n foto op asb. ek kan altyd goeie idees gebruik.
Dankie
Gert
Dankie
Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Worsstopper
Gert,
Gaan jy die worsstopper ook as projek hier op die forum met ons deel? Ek sou beslis belangstel om ook een vir myself te maak en sal sulke inligting hoog op prys stel.
Gaan jy die worsstopper ook as projek hier op die forum met ons deel? Ek sou beslis belangstel om ook een vir myself te maak en sal sulke inligting hoog op prys stel.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Worsstopper
Gert hier is die link http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... orsstopper
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
