Hi Manne
Het julle al rooi katte in die dag geskiet met die roeper? Indien, hoe gaan julle te werk? Ek het nou redelik sukses in die nag met rooikatte wat ek inroep, wil graag in die dag ook probeer.
Groete
Benman
Rooikatte in die dag?
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Rooikatte in die dag?
Skiet raak en praat die waarheid...
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Rooikatte in die dag?
Kerels
Wil julle nou vir my se daar is nog niemand op die forum wat 'n rooikat in die dag ingeroep het nie...? Ek kan dit amper nie glo nie?
Benman
Wil julle nou vir my se daar is nog niemand op die forum wat 'n rooikat in die dag ingeroep het nie...? Ek kan dit amper nie glo nie?
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Rooikatte in die dag?
BENman
dit kan gebeur en ek weet dit het al gebeur maar albei kere was daar gerep vir n jakkals en die katte toevallig ingekom.....
So of jy kan se hy sal inkom of nie??? Ek weet nie.. Omdat n kat soms nie terugkom vir nog nie en katte as n reel oor n wyer area jag sal dit moeiliker wees dalk.
Maar weereens waar n kat vang en jy ry spesiaal uit vir die kat nee kom ek se meeste keer gaan jy meer as een keer ry voor jy hom gaan kry veral in die warmer maande..
Jou kans op sukses verdubbel as die kat die prooi toegekrap het dis dan die beste om op daardie tyd n dagroep te doen, maar gaan die oggend vroeg en die maiddag so van 4 uur se kant af...Ek mag verkeerd wees maar dit het al gewerk...dalk uit geluk of onkunde.....
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Rooikatte in die dag?
BENMAN
Dink jy nie daai klank wat jy sukses in aand met katte behaal kan dalk vir jou in dag ook goed werk nie?Ek sal self nogal daai klank van jou wil uitprobeer.Ek wil net weet hoe het jy geweet dat jy daai kat oor 1,9km ver ingeroep het,want kat antwoord nie mens soos jakkalse dat mens min of meer idee kry hoe ver hy is.Dit moet lekker wees dat jou klank so goed werk op katte.Ek het nog net 4 katte kon skiet en hulle was almal maar raak gery en meeste ouens praat maar dat katte nie so maklik ingeroep word nie.
Groete
Sakkie