Hier in die Kaap is ons nie so bevoorreg soos die manne in Jhb om Indian Mynas te he nie, maar ons het darem spreeus in oorvloed. My gunstelling skiet aktiewiteit is spreeus en kraaie.
Die plase waar ek skiet is uitvoer druiwe plase en die spreeus raak n probleem. Duisende rande se druiwe word vernietig as n swerm spreeus hulle intrek maak. Ongelukkig is hulle net in die winter op die plase, vir een of ander rede trek hulle terug dorp toe sodra hulle klaar is met hulle broei seisoen.
Kraaie is n ander probleem omdat hulle die tarrentaal en ander nuttige voels se eiers en kleintjies vreet wat help om die wingerde skoon te hou van vernietigende goggas. Bosduiwe is daar ook maar hulle is nie n probleem by ons nie so ek los hulle.
As iemand belangstel omte kom help oor naweke, stuur vir my n pm. Ons skiet net met 'pelletguns' maar ek sal reel vir toestemming vir haelgewere indien iemand wil help met kraaie.
Groete Nick
Net so n paar lus makers.
http://m.youtube.com/watch?feature=c4-f ... izelB0onxs#
http://m.youtube.com/watch?feature=c4-f ... nZkkrOnDYs#
Spreeus
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Spreeus
Van my eerste goed wat ek gejag het was spreeus in en om Stellenbosch. Vet pret. Ek is in November in die kaap vir n tyd. Sal jou n PM stuur as julle daai tyd nog skiet.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Skiet
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon May 27, 2013 10:31 pm
Re: Spreeus
Enige tyd, laat weet dan maak ons n plan. Ek skiet deur die jaar so November sal reg wees.Pappabeer wrote:Van my eerste goed wat ek gejag het was spreeus in en om Stellenbosch. Vet pret. Ek is in November in die kaap vir n tyd. Sal jou n PM stuur as julle daai tyd nog skiet.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Spreeus
Dagsê Nick.
PM gestuur. Ek soek altyd nog plek om die CZ te laat fluister.
Groete,
Gawie.
PM gestuur. Ek soek altyd nog plek om die CZ te laat fluister.
Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Skiet
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon May 27, 2013 10:31 pm
Re: Spreeus
Hallo Gawie,7mm wrote:Dagsê Nick.
PM gestuur. Ek soek altyd nog plek om die CZ te laat fluister.![]()
Groete,
Gawie.
Ek sal vanaand by die pm uitkom dan laat weet ek jou.
Groete Nick
