Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Geno »

Hoekom sukkel julle nog om met die hand chequering te doen?



Goed, beter, 6millimeter!
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Polla1983 »

On-ge-f*^ng-looflike...
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Beyers »

Geno dankie
Stuur maar die masjien aan ek waadeer die geskenk baie.
Beyers
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Pappabeer »

Sit asb die link op om te kan oopmaak.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Geno »

Pappabeer wrote:Sit asb die link op om te kan oopmaak.
http://youtu.be/iVUsxIW5JlU
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Smiley »

Wow, dis nou ongelooflik om dit te sien. Kan die masjien op staalwerk ook werk?
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Frikkiedbr »

Smiley yes dit kan ook so gemaak word op staal
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Een vir Beyers en die ander kolfbouers

Post by Pappabeer »

Thanks.

Impressive
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply