Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct2013
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Ek boek solank die dayum, moes ook die vroeer 1 op 99 kanseleer met jagte wat in gekom het...bietjie nuwe gunne kom toets.
Sommer weer n paar forum manne ontmoet.
Groete,
Peet
Sommer weer n paar forum manne ontmoet.
Groete,
Peet
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Hoe lyk dit Peet, sien ons jou weer daar?
Wie van die Jaracal manne het nog ingeskryf? Sal bietjie wil uitkyk vir nuwe manne en ook n bier knak (of so 7 of 8 ) na die tyd saam die "ou" manne!
Die 450Rigby het nou n scope op wat ek toets vir n vervaardiger, so ek hoop iemand bring n pak pleisters en n lekker kamera saam hehehehe

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Die kamera en ek sal daar wees, maar ek bring staal druppels. Pleisters en Scweizer Reineke, hoort nie in die selfde sin nie.Stefan764 wrote:Hoe lyk dit Peet, sien ons jou weer daar?
Wie van die Jaracal manne het nog ingeskryf? Sal bietjie wil uitkyk vir nuwe manne en ook n bier knak (of so 7 of 8 ) na die tyd saam die "ou" manne!
Die 450Rigby het nou n scope op wat ek toets vir n vervaardiger, so ek hoop iemand bring n pak pleisters en n lekker kamera saam hehehehe
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Toemaar die Cruiser het n botteltjie van daai in hehehe
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
So wie kom saam skiet Saterdag, en waarmee.
Ek gaan myself bietjie seer maak met die 500Jeff. 570gr @ 2350f/s. Nie teiken ladings soos sommige forumlede nie
of hoe, ou grote?

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Bahahahaha goeies Ronald!!kopskoot wrote:Nie teiken ladings soos sommige forumlede nie![]()
of hoe, ou grote?
Sien julle daar, ekself gaan hierdie keer bietjie die 458 met oopvisiere inspan...
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Lourens wrote:Bahahahaha goeies Ronald!!kopskoot wrote:Nie teiken ladings soos sommige forumlede nie![]()
of hoe, ou grote?
![]()
![]()
Sien julle daar, ekself gaan hierdie keer bietjie die 458 met oopvisiere inspan...
Lekker Lourens, het jy hom al bietjie gedryf. Is mos 'n ruger as ek reg onthou?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
As julle hierdie saterdag daar is, is julle 2 die enigste deelnemers...
Goed, beter, 6millimeter!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
hulle het die datum geskuif om by ons (mees gewaardeerde kliente) aan te pas.Geno wrote:As julle hierdie saterdag daar is, is julle 2 die enigste deelnemers...
Het hulle jou nie genooi nie Geno?
O-ja, jy koop mos by Zimbi!
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Is 'n Ruger ja, ekt hom al bietjie gedryf en ook al 'n wildebees met hom geskiet. Hy gooi die 500gr al te lekker.kopskoot wrote:Lourens wrote:Bahahahaha goeies Ronald!!kopskoot wrote:Nie teiken ladings soos sommige forumlede nie![]()
of hoe, ou grote?
![]()
![]()
Sien julle daar, ekself gaan hierdie keer bietjie die 458 met oopvisiere inspan...
Lekker Lourens, het jy hom al bietjie gedryf. Is mos 'n ruger as ek reg onthou?
Gelukkig sal die kompetisie dan defnitief met full-house loads gewen word...Geno wrote:As julle hierdie saterdag daar is, is julle 2 die enigste deelnemers...
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Gelukkig sal die kompetisie dan defnitief met full-house loads gewen word...Geno wrote:As julle hierdie saterdag daar is, is julle 2 die enigste deelnemers...
Sien julle nou. so kom die waarheid uit!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Dagse
Ek het 2 opsies maar weet nie of die een gaan voldoen aan die standaarde nie: Stefan help bietjie
.375 Ruger maar ek skiet 220gr Impala's teen 2800????
.416 Ruger 350gr teen +-2300
Ek is al goed vertroud met die 375 maar die ou grote hou my nog bietjie op my tone.......
Manne wat van ons maak n lys van almal wat gaan, dalk kan ons n lekker bymekaar kom reel!!!En dalk Jaracal se pette dra of iets soortgelyks
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
1. FCLoretz (fotograaf)
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
renierdp
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue Sep 17, 2013 10:55 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
ek het ander dag gan uitfind hulle se n 300gr punt vir n 375.
ek het toe somer pmp 300gr sp gekoop ,ganie my rhinos op die baan gan ytblaas nie.
1. FCLoretz (fotograaf)
2. renier
ek het toe somer pmp 300gr sp gekoop ,ganie my rhinos op die baan gan ytblaas nie.
1. FCLoretz (fotograaf)
2. renier
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Kobus ons wil graag he vir n 375 moet n man ten minste 300greiners laai...
Op die 416 sal n 350gr teen 2400fps mooi werk.
Groete
Op die 416 sal n 350gr teen 2400fps mooi werk.
Groete
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Stefan764 wrote:Kobus ons wil graag he vir n 375 moet n man ten minste 300greiners laai...
Op die 416 sal n 350gr teen 2400fps mooi werk.
Groete
Stefan
Ek sal daar wees
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
1.FCLoretz (fotograaf)
2. renier
3 JRM-Kobus .416 Ruger Ruger No1 350gr Impala teen 2300 fp/s

- Gunskip
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Jun 23, 2012 11:26 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
4. T Scheepers 10.75x68
5. T Joubert 9.3x62
5. T Joubert 9.3x62
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
6. Marius10 - 9.3x62
7. Hilux01 - 9.3x62
Ons bring 2 x 375 manne saam as ons jool projek

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
8. Christo 458lott
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
SHOOT is VOL bespreek!
Manne dit gaan n grote wees! 100x plekke is betaal, ons is tjok-a-block vol......
Daar is weer sowat R30k se pryse by die prys uitdeling na die tyd, met n gewaarborgde 1uit4 deelnemers wat met n kontant voucher gaan wegstap!
Dankie baie aan die borge, dis hulle wat die dag so moerske sukses help maak!! Sal na die tyd gedetaileerde verslag kom gee.
Hierdie keer gaan manne hulle A-game moet bring! So paar tips, net op Jaracal, ander manne gaan eers Saterdag oggend uitvind:
Brein skoot = 7punte
Hartskoot = 5punte
Longskoot = 3punte
Hier gaan die seuns van die manne geskei word! 5punte hartskoot is die heel veiligste want jy kan nog 3punte opraap as jy die hart mis en die longe raak, maar daai ekstra 2punte wat n brein skoot bied gaan n reuse verskil maak! Ons try so bietjie die appelkar roer hierdie rondte hehehe...
Nog n ding. Die manne wat dink hulle het al op n skietbaan/skietkompetisie n "Charging Lion" geskiet, dink asb weer!! Hier kom groot sports!!
Sien julle manne Saterdag! Frederick, bring ekstra batterye vir die kamera saam!!
DGS -450Rigby groete,

Ek is reg vir julle saterdag.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Dankie Stefan
Klink na groot pret
Klink na groot pret
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
Kyk ek jik al so kannie wag nie, ek sal net een of ander tyd n ander recoil pad op die ruger moet sit.Daai man knyp my blou maar is ok seker omdat ek saterdag 40 skote geskiet het.......
Groetnis
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: Safari & Outdoor Post-Season Dangerous Game Shoot 19 Oct
9. A de Beer 416 ruger -ruger alaskan (as ek reg verstaan het was die 416 vir danie rossouw bespreek maar toe gaps ek hom onder sy hande uit )