Nuwe kruit vir 243
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Nuwe kruit vir 243
Goeie môre,
Help asseblief met die volgende :
Node spoed." Vorige node spoed 2960"
Ek het nuwe kruit gekoop en ander koeëls vir my 243 Win.
243 Win
Musgrave
1-10"
610mm
H2O - 56.1
Winchester doppe
Kruit 365(Lot 71)
Hornady Flat base 100gr
"Vorige inligting
Kruit - 365 (Lot 66)
Lading - 41
TPL - 69mm
Punte - 100 gr Hornady BTSP
Spoed 1 - 2961
Spoed 2 - 2966
Spoed 3 - 2967"
Baie dankie
Henk

- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Henk, ek is nie 'n boffin met hierdie klas van goed nie, maar as ek jou versoek so kyk is daar drie dinge wat pla:
1. Die punt wat jy nou gebruik verskil van die oorspronklike en gaan 'n effek hê op jou lading wat QL nie noodwendig akkuraat kan voorspel nie.
2. Die spesifieke Lot kruit (71) weet ek is warmer as die voriges en mens kannie sommer syfers uit die lug gryp om die termochemiese eienskappe in QL te kalibreer nie.
3. Jy sal MOET gaan spoed meet met die nuwe komponente. 100gr Hornady Flat base en S365 Lot 71
4. Dit lyk asof jou vorige nodespoed van 2960fps al klaar oor maksimum is!! Ek weet nie of of daar 'n fout gemaak is deur te kyk na S385 se data nie, maar vir S365 is die maksimum snelheid uit 24" loop soos joune maar 2885fps.
My raad is wees versigtig. Op grond van die inligting wat jy verskaf het is jy alreeds oor maksimum druk en gegewe dat Lot 71 bietjie warmer is, laai eerder 'n paar grein af en gaan toets weer jou spoed.
Het jy enige druktekens ervaar??
Groete
Kan iemand nie asseblief kyk dat ek nie nou vir HJA verkeerde raad gegee het nie?!
Dankie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
As jy nie 'n boffin is nie of jy is onseker gee dan versigtige raad. Dit is wat jy gedoen het en bravo daarvoor. Alle herlaai inligting moet met versigtigheid hanteer word. Daarom die minimum lading resep. Skiet eers met lae lading vir QL en gee spoed sodat behoorlike berekeninge gedoen kan word. Nou kan daar met inkremente na bo beweeg word om by die nodes uit te kom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Nuwe kruit vir 243
Goeie môre,
Hier is die inligting van die patrone wat ek met die 365 Lot71 gelaai.
Spoed :
40.0 - 2891
40.0 - 2886
40.3 - 2921
40.3 - 2921
40.6 - 2961
40.6 - 2948
40.9 - 2980
40.9 - 2980
Hornady 100gr Flat base
Dop volume H20 - 56.1
Dop lengte - 51.6mm
Help asseblief met node spoed.

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Hi Henk,
Wag maar net eers vir tripod om hierdie te bevestig.
Ek kry vir jou 'n node op:
1. 40.6gr teen 2927fps
2. 42.5gr teen 3048fps
Ek is nog nuut in die ding so ek post hierdie om te vergelyk met wat die ander manne gaan sê.
Groete,
Hein
Wag maar net eers vir tripod om hierdie te bevestig.
Ek kry vir jou 'n node op:
1. 40.6gr teen 2927fps
2. 42.5gr teen 3048fps
Ek is nog nuut in die ding so ek post hierdie om te vergelyk met wat die ander manne gaan sê.
Groete,
Hein
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Naandsê,
Ek wil nie regtig kommentaar lewer nie, maar sal graag die volgende les wil leer uit die episode:
Kom ons neem aan die nodespoed is 2945fps in HJA se .243 met die gegewens soos bo uiteengesit. Somchem se data uit die 24" loop dui egter aan dat 2885fps die maksimum is met S365 en 100gr punt. Op grond van wat kan 'n mens dan die aanbeveling vir 2945fps maak?
As dit waar is dat snelheid met 'n spesifieke kombinasie komponente vir jou 'n aanduiding gee van die druk in die kamer, hoekom pas ons dit nie altyd toe nie?
Sal graag wil hoor wat sê die kenners.
groete

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Henk jy het nie gese wat die tpl was van die wat jy geskiet het nie. Het jy dit op 69 gelos soos met BTSP?
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Henk
As jy TPL dieselfde gelos het (69) sal ek nie die 3048 voor gaan nie jou druk gaan te ver hoer as aanbevole wees.
Ek veskil so bietjie met Hein oor die ander node. Ek se nie myne is reg nie maar ek kry met 40,3gr en node spoed van 2945 binne druk (55596/60191).
Dit wil lyk Lot71 ons lekker gaan rond n**k, met lae dopvulling en hoe druk.
Groete
As jy TPL dieselfde gelos het (69) sal ek nie die 3048 voor gaan nie jou druk gaan te ver hoer as aanbevole wees.
Ek veskil so bietjie met Hein oor die ander node. Ek se nie myne is reg nie maar ek kry met 40,3gr en node spoed van 2945 binne druk (55596/60191).
Dit wil lyk Lot71 ons lekker gaan rond n**k, met lae dopvulling en hoe druk.
Groete
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Johan ek kry dieselfde. 2945fps by 55500psi. Dit beteken dan dat somchem 'n hengse groot margin vir error gelos het.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Wat baie interesant is dat as jy die 36.7 gr van 365 gebruik wat somchem hul as maks aandui is dit feitlik op 'n node volgens QL 1.221 waar 1.228 node is.
Ek vermoed dat die lengte van die koeel se bearing surface ook 'n verkilgaan maak. As ek die regte nosler gebruik is hy 2,2mm korter as die Hornady. Nosler 24,64 teen Hornady 26.85
Ek vermoed dat die lengte van die koeel se bearing surface ook 'n verkilgaan maak. As ek die regte nosler gebruik is hy 2,2mm korter as die Hornady. Nosler 24,64 teen Hornady 26.85
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Wel, dit is hoe mens leer. Wil jy nie bietjie vir my die veranderinge wat jy aangebring het deurgee nie. Jammer as ek nou hierdie draad hijack HJA, maar dit klink darm of die manne jou met 'n node kon voorsien.Johan Reyneke wrote:Henk
As jy TPL dieselfde gelos het (69) sal ek nie die 3048 voor gaan nie jou druk gaan te ver hoer as aanbevole wees.
Ek veskil so bietjie met Hein oor die ander node. Ek se nie myne is reg nie maar ek kry met 40,3gr en node spoed van 2945 binne druk (55596/60191).
Dit wil lyk Lot71 ons lekker gaan rond n**k, met lae dopvulling en hoe druk.
Groete
Hier is my veranderinge:
1. Gegewens soos gegee (loop lengte ens, COL 69, 100gr Hornady SP 2450)
2. Weighting Factor - 0.4
3. Ratio of specific heats - 1.2410
4. Burn rate factor - 0.4530
Gee vir my spoed van 2888fps met 40gr S365 (41501PSI) en die node wat ek kry op 3048fps met 42.5gr S365 (49569PSI) met barrel time van 1.228ms. Dit is komerwekkend hoekom ons sulke groot druk verskille kry.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Nuwe kruit vir 243
Goeie môre,
Dankie vir al julle insette manne.
Waardeer dit baie.
My TPL was 68.4mm
Jammer ek het dit uit gelaat.
Lekker dag
Henk
Dankie vir al julle insette manne.
Waardeer dit baie.
My TPL was 68.4mm
Jammer ek het dit uit gelaat.
Lekker dag
Henk
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Hein
Die eerste wat ek opmerk is dat jy aan die weighting factor verander het. QL se standard is .65.
As deur die QL post gelees word, as ek reg onthou, was dit Ludwig of een van die ander QL kenners wat gese het, dit is een van die dinge wat jy laaste aan stel as jy moet.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132& ... or#p168776

Ludwig wrote:Wouter, korrek. Wat ek wel gevind het, is dat QL se brandspoed by baie van die Somchem kruite deur die bank foutief is. Vergelyk hulle maar met die Termochemiese eienskappe PDF waarvan ek melding maak in my post hierbo. Ek moes seker genoem het dat wanneer ek aan brandspoed (Burning Rate of Spec Heats) verstel, ek dit in die meester le?r van die kruit so verander, sodat daardie verandering globaal vir Quickload kan wees, en ook alle kalibers wat die betrokke kruit gebruik. As mens dan 'n nuwe lot kruit bekom, en jy kom agter dat spoed nou effens ho?r of laer is, kan jy weer die brandspoed in die meester le?r aanpas, siende dat dit meestal hierdie veranderlike is wat van lot tot lot verskil. Jy kan selfs vir elke Lot 'n nuwe inskrywing op sy eie gebruik. So sal jy dan dus uit jou lys van kruite kan kies: S365 #063, S365 #064 en so aan.... Dit kan jy regkry deur 'n nuwe kruit inskrywing in die quickloadfw.pro file te gaan skep. Versigtig net hiermee...
Die Duitser wat Quickload geskryf het, het elkgeval 'n laborotorium waar hy die kruite se einskappe self getoets het. Kontak maar bietjie vir Somchem. Behalwe vir daai Termochemiese eienskappe tabel wat ek uit hulle gekry het, is daar geen manier wat jy die ander eienskappe wat QL nodig het, uit hulle gaan kry nie. Ek het al alles probeer. So die toetse wat die duitser gedoen het om die nodige eienskappe te bekom, mag dalk nie 100% korrek wees nie, soos ook gesien kan word in die verskille tussen die tablle van Somchem en die data in QL. Dus maak ek maar die nodige aanpassings op hierdie data waar ek kan en speel maar bietjie met sommige daarvan op globale vlak waar dit van toepassing is.
Weighing Factor is 'n goeie plek om daardie laaste finale finetuning te doen, tesame met Shot Start Pressure. Hierdie is meer vir my lokale verstellings, terwyl die Brandspoed meer globaal is. Ek is heel gelukkig sodra ek binne die ES waarde van my lading met quickload se voorspelling kan kom. Gewoonlik so rondom 10-20fps
Die manne op 6mmBR het dit tes? gehad oor die "Weighing Factor"
The Mysterious Weighting Factor--QuickLOAD has a "weighting factor" it uses to help tailor output values to cartridges of various different shapes and sizes. The default for bottleneck cases is 0.5. "Overbore cases" have been assigned a value of 0.33. But if you click on the 6mm Dasher cartridge profile, the weighting factor is 0.4. Presumably that represents some kind of judgment call, but QuickLOAD doesn't really provide any criteria for assigning a weighting factor to a particular cartridge that is not a "typical bottleneck." For what it's worth, the default value for the 6BR is 0.5, but we got better results using a value of 0.45.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Dankie Johan,
As 'n reël verander ek baie selde / min aan die weighting factor met ander kalibers. Die weighting factor volgens wat ek kon oplees oor die internet het te make met die die vorm van die skouer/nek gedeelte van die dop. Die 243 se weighting factor in Quickload is verkeerd (op ander forums raakgelees) ... die 0.65 soos deur die program gegee sal beteken dat die 243 amper 'n straight wall case is soos die .458. Daarom verander ek myne altyd tussen 0.45 en 0.4.
Either way, ek sal graag by die manne wat uitmaak wil hoor of die ladings wat ek voorsien het wel gevaarlik hoog was? 'n Mens wil nie met hierdie tipe van goed speel nie. Wouter / Tripod kan julle my dalk bietjie raad gee hier asb?

Ek luister en kyk ook met groot ore en oe
Ek glo dit gaan 'n redelike verkil maak.
Dalk is dit ook 'n rede hoekom ons so sukkel met die 243 ladings
Ek glo dit gaan 'n redelike verkil maak.
Dalk is dit ook 'n rede hoekom ons so sukkel met die 243 ladings
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Hallo Manne
Julle is absoluut reg deur te se dat ons hierdie al redelik uitgetrap het.
Kom ons begin by die 0.65 Weighting Facktor van die 243 as default waarde. Ek persoonlik glo die rede hoekom dit die waarde is eerder as die gebruiklike 0,5 waarde is, toeteskryf is aan die kaliber se skouer nek ontwerp. Ek het al heelwat gelees onder baie ingeligte persone dat hierdie spesifieke ontwerp snaakse en onverklaarde drukvlakke veroorsaak. Hierdie kom grootliks van die hoof balistikuste van amunusie/poeier vervaardigers wat redelik eenders praat in die verband. Ek glo die ontwerper van QL het dit ook so bevind in sy praktiese toetse met die 243 en vandaar die waarde. Kyk bv ook na die 25-06, selfde storie wel net in n mindere mate.
Die 243 is een van die kalibers waarvoor ek al baie QL/nodespoed inligting uitgegee het vanwee die kaliber se populariteit. Ek kan julle met vrymoedigheid se dat julle maar kan werk op die 0,65 Weighting Factor waarde(default). Al waar verstellings gemaak word nadat al die relavante informasie ingevoer is, is aan die Burning Rate Facktor en klaar. Jy kan n bietjie karring aan die Shot Start Pressure veral wanneer die koeel in/teen die groewe geseat word maar veel meer as dit sal ek geensins aanbeveel nie.
Ek se weer dat Weighting Factor n gevaarlike aspek is op QL. Dit maak nie altyd sin veral as jy na die gebruiks riglyne kyk nie. Die probleem is dat druk afkom en spoed optel wat totaal indruis met die praktyk van interne balistiek. Wel dit is die geval waar jy die waarde kleiner maak natuurlik. Daar is wel aplikasies vir die spesifieke veranderlike soos bv met die nuwe tipe lope van Broughton se Canted Groove en Shillen se Ratched Groove. Ons nodespoed voorspellings was elke keer 20-30ft/sek uit met ons praktiese resultate. Ons het hierdie toe met n verminderde Weighting Facktors aangespreek wat toe op n druppel gewerk het met ons praktiese ervarings. Ons het basies net die efficiency van die stelsel verhoog en sodoende korrekte barreltimes verkry vanwee die laer wrywing van die spesifieke lope. Maar hierdie is as reel nie die geval met meeste lope nie en moet geliefs vermy word deur minder ervare gebruikers.
Onthou toe ek en Arnold destyds met die nodeprogram en natuurlik die gebruik van QL begin het het ons later saam met manne soos Jagtersdok en toe Ludwig hierdie goed deur trail en error uitgepluis. Hierdie gedagtes was destyds hier op die forum tussen ons gedeel soos ons meer vertroud daarmee geraak het en ongelukkig word van hierdie skrywes soms uit konteks aangehaal of gebruik. Eintlik moet ek alles vir veiligheidsredes gaan verwyder, maar ek voel dat dit wel vir mense soos julle wat daarin belangstel van waarde sal wees. Hierdie is juis een van ons top doelwitte met eerskomende naweek se herlaaiurses hoe om QL tesame met die nodeprogram te gebruik vir praktiese herlaai resutate. Ek wens almal kon dit bywoon want daar is n magdom aspekte aan verbonde.
Manne jammer dat ek persoonlik deesdae min betrokke is, maar gooi net n boodskappie in my PM boks indien daar onsekerheid is en indien ek kan sal ek probeer help. Ons almal het erens begin en leer ons soos altyd nog steeds.
Groetnis en Mooiloop
Wouter

Dankie Wouter
Dit is ook soos ek dit gehad het. Net goed om weer herriner te word aan wat vroeer gese was. Party keer vergeet mens bietjie van search funksie of jy mis die topic wat dit bespreek het.
Dit is ook soos ek dit gehad het. Net goed om weer herriner te word aan wat vroeer gese was. Party keer vergeet mens bietjie van search funksie of jy mis die topic wat dit bespreek het.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Dankie Wouter, ek waardeer die verduideliking. Dit is regtig lekker om sommer vinnig op iemand se knoppie te kan druk as jy hulp nodig het.
Johan, dankie vir jou insette ook. Ek is bly ek het bewis geword van hierdie voordat ek of iemand seer gekry het.
Johan, dankie vir jou insette ook. Ek is bly ek het bewis geword van hierdie voordat ek of iemand seer gekry het.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Waar word die herlaaikursus aangebied?? Ek sal graag wil bywoon!Wouter Roets wrote: Hierdie is juis een van ons top doelwitte met eerskomende naweek se herlaaiurses hoe om QL tesame met die nodeprogram te gebruik vir praktiese herlaai resutate. Ek wens almal kon dit bywoon want daar is n magdom aspekte aan verbonde.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Nuwe kruit vir 243
Goeie môre,
Dankie vir al jul breë kennis manne.
Kan ek met 'n node spoed van 2945 werk ?
Dankie
Lekker dag
Henk
Dankie vir al jul breë kennis manne.
Kan ek met 'n node spoed van 2945 werk ?
Dankie
Lekker dag
Henk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Kyk hoe maak jou geweer met die lading soos voorgestel. Die spoed van 2945 is baie laer as die maksimum spoed van 3084vps wat in die ouer Somchem handleiding verskyn. Dit was teen maks druk, so die afleiding is dat 2945 minder druk as dit moet gee. Lot 71 is nog makker as die toetslading wat hulle gebruik het wat op 41gr die' spoed gegee het.
Ons wag vir daardie 10mm groep!!!!
Ons wag vir daardie 10mm groep!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Nuwe kruit vir 243
Baie dankie vir almal se insette.
Sal laat weet.
Lekker dag
Henk
Sal laat weet.
Lekker dag
Henk
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Nuwe kruit vir 243
Goeie môre,
Ek vra weer hulp asseblief.
Het gister 'n paar skote gaan skiet.
Die weer was bietjie koeler as verlede naweek toe ek die 365 Lot 71 kruit
getoets het.
Hier is die uitslae.
40.3 - 2966
40.3 - 2958
40.4 - 2964
40.4 - 3003
40.5 - 2979
40.5 - 2995
40.6 - 2988
40.6 - 2984
My kop dwaal nou watter lading gebruik ek nou.
Dankbaar
Henk
Ek vra weer hulp asseblief.
Het gister 'n paar skote gaan skiet.
Die weer was bietjie koeler as verlede naweek toe ek die 365 Lot 71 kruit
getoets het.
Hier is die uitslae.
40.3 - 2966
40.3 - 2958
40.4 - 2964
40.4 - 3003
40.5 - 2979
40.5 - 2995
40.6 - 2988
40.6 - 2984
My kop dwaal nou watter lading gebruik ek nou.
Dankbaar
Henk
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Nuwe kruit vir 243
Henk, jou data lyk ongelukkig nie vir my lekker tien vier nie. Die extreme spread is baie groot en jy kry nou ewe skielik hoër snelhede met dieselfde ladings wat jy vroeër geskiet het. Volgens my lê jou node (op grond van die vorige data) hier om en by 2945fps, en moes jy dit met +-40.4gr S365 gekry het. Dit is nie die geval nie, al jou ladings is hoër as 2945fps, en ek kan ongelukkig nie vir jou sê hoekom dit gebeur het nie.
My raad sal wees: gaan laai drie van elk van 40.2 en 40.4 en bevestig weer jou spoed. Maak jou loop ordentelik skoon, sit jou chrony 5m weg van die tromp, en skiet jou skote 5-10min uitmekaar sodat jou loop nie warm word nie. En maak doodseker die son skyn en dis mooi helder vir die chrony om enigsins betroubare lesings te gee.
Dis maar wat ek sou doen.
My raad sal wees: gaan laai drie van elk van 40.2 en 40.4 en bevestig weer jou spoed. Maak jou loop ordentelik skoon, sit jou chrony 5m weg van die tromp, en skiet jou skote 5-10min uitmekaar sodat jou loop nie warm word nie. En maak doodseker die son skyn en dis mooi helder vir die chrony om enigsins betroubare lesings te gee.
Dis maar wat ek sou doen.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Nuwe kruit vir 243
Dankie Fritz,
Ek het nou vir my nuwe Win. doppe gekoop sal hulle laai
en kyk wat gebeur.
Dankie vir almal se insette.
Lekker naweek
Henk
Ek het nou vir my nuwe Win. doppe gekoop sal hulle laai
en kyk wat gebeur.
Dankie vir almal se insette.
Lekker naweek
Henk