Hoender Biltong

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Hoender Biltong

Post by Frikkiedbr »

Wat dink julle manne van die een? ???
Is dit gevaarlik of nie regtig nie met die Salmonella?

Ek het al geeet en dis lekker. Wonder net as dit ook maklik is om te maak? :o
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hoender Biltong

Post by DWB »

Frikkie, ek is seker een van ons sal vir jou 'n bokkie skiet as jy so blerrie desperaat is :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Hoender Biltong

Post by Frikkiedbr »

++>: DWB :laugh: ag dankie hoor. Wou maar net hoor as iemand dit maak.
Ja maar wild is maar net te lekker ++>: en meer vleis 8)
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Hoender Biltong

Post by Riaan Beeslaar »

Hoender is vir sondag middag ete, nie vir biltong nie.
Net my 1c
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Hoender Biltong

Post by NicoSmit »

Probleem met hoender is na jy 'n wind opgebreek het is jy weer honger
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Hoender Biltong

Post by Frikkiedbr »

++>: julle manne is snaak hoor ++>:
Ja nee nie veel om van te eet nie. So in ander woorde nee biltong maak van die is nie die moeite werd nie
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/waste-of-time_zps5580f62e.jpg
Post Reply