Jakkals se oe

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Jakkals se oe

Post by sako 30-06 »

Wat se kleur is n jakkals en rooikat se ou as daar op geflits word in die aand?
Wat is die verskil tussen die twee sin en n bok?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jakkals se oe

Post by tripodmvr »

Die manne wat gereeld skiet sal dit vir jou kan sê. Jy sal egter 'n teleskoop moet kry wat ten minste tot op 200 (of selfs 300m) duidelik vir jou kan wys wat jy raakgeskyn het. Jy wil nie duikers, steenbokke ens. skiet wat nie jou teikengroep is nie.

Geno, Cobus en die ander moet hul eier kom lê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jakkals se oe

Post by cassie_calvinia »

die kleur van die oe hang af van die angle van die lig wat op die oe val. hy kan rooi, geel, groen, wees. daar is geen verskil.
maar, jy let maat op van die gedrag. wat oook maar van kat na kat, of jakkals, na jakkals verskil.
'n bok hou jou gewoonlik stip dop, en jjyy kan sien sy oe knip, knip.
'n kat flash sy oe, dan is als weg, dan flash hy weer vining. dan blaas jy gewoonlik fluijie, en dan gooi hy weer oe.
jakkals wys oe, meer gereeld as kat. maar, waar kat heeltyd op 1 plek is, sal jy sien, jakkals draf die heeltyd, sy oe elke keer 20m verder van waar hy was. maar, soos ek se, dit verskil dag tot dag. maar, al hoe jy dit leer, is tyd in die veld
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Jakkals se oe

Post by sako 30-06 »

cassie_calvinia wrote:die kleur van die oe hang af van die angle van die lig wat op die oe val. hy kan rooi, geel, groen, wees. daar is geen verskil.

Baie dankie.
Die rede hoekom ek vra is ek stap maar of ry sommer met die bakkie en soek dan jakkies op my vriend se plaas,het al meer as eenkeer oe gesien maar kon nie uitmaak wat dit was nie so het nie geskiet nie.
Dis bosveld so die oe is meeste van die tyd op een plek,het nou die dag n jakkie geskiet in die oggend wat in die pad gestaan het en net stip na my gekyk toe hy my sien.So ek dink dit kan dalk die geval in die aand ook wees.Die jakkalse word nie daar geskiet nie so hulle is nie baie wild nie.

Is deur iemand vertel roofdiere se oe het rooierige oe.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Jakkals se oe

Post by Riaan Beeslaar »

Sako, jy moet met die manne praat wat hierdie baie doen want as mens dit nie reg doen van die begin af nie gaan jy daai jakke laat baie slim word
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals se oe

Post by Geno »

cassie_calvinia wrote:die kleur van die oe hang af van die angle van die lig wat op die oe val. hy kan rooi, geel, groen, wees. daar is geen verskil.
maar, jy let maat op van die gedrag. wat oook maar van kat na kat, of jakkals, na jakkals verskil.
'n bok hou jou gewoonlik stip dop, en jjyy kan sien sy oe knip, knip.
'n kat flash sy oe, dan is als weg, dan flash hy weer vining. dan blaas jy gewoonlik fluijie, en dan gooi hy weer oe.
jakkals wys oe, meer gereeld as kat. maar, waar kat heeltyd op 1 plek is, sal jy sien, jakkals draf die heeltyd, sy oe elke keer 20m verder van waar hy was. maar, soos ek se, dit verskil dag tot dag. maar, al hoe jy dit leer, is tyd in die veld

+1
Riaan Beeslaar wrote:Sako, jy moet met die manne praat wat hierdie baie doen want as mens dit nie reg doen van die begin af nie gaan jy daai jakke laat baie slim word
+ 100000000
Goed, beter, 6millimeter!
Vaaljas
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Sep 02, 2013 1:04 pm

Re: Jakkals se oe

Post by Vaaljas »

Soos Cassie tereg gese het , die oe kan verskil agv die angle waarop die lig op die oe skyn maar my ondervinding is dat jakkies meestal n effe geel tot rooi oog sal gooi , blougroen gaan jou steenbok of duiker wees . Kat is redelik maklik aangesien hy groot geel oe het en soos Cassie se sal die oog vinnig " blink" as jy op hom skyn , veral as jou lig te skerp is , dim maar daai lig lekker af sodat hy vir jou kyk .

Die manne stel dit mooi , " tyd in die veld en die manier hoe die oe inkom sal jou gou leer of dit jakkie , tipe kat of enige iets anders is . Die ou manne sal weet en glo saam my stem maar jakkie wat in kom doen dit nie staan-staan nie en sal 9 uit 10 keer in die rigting beweeg om onder die roeper se wind te kom , het darem ook al baie gesien dat draaijakkals en kat nie worry oor wind nie , kom net reguit roeper toe . Kat is lief om laag en stadig te beweeg maar het my al verras , veral as jy naby bosse of slote sit .

Niks vir my lekkerder as wanneer jy jakkie se oe op 400m in plat omgewing sien inkom en sien hoe hy die wind werk nie , bygese as jy hom dan omdop 50m van roeper...

Geniet hom , wil self vannand weer gaan probeer en gaan vanmiddag my eerste dagroep probeer

groete Vaaljas
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Jakkals se oe

Post by sako 30-06 »

Riaan Beeslaar wrote:Sako, jy moet met die manne praat wat hierdie baie doen want as mens dit nie reg doen van die begin af nie gaan jy daai jakke laat baie slim word
Ek verstaan dit 100%,dis hoekom ek nog glad nie eers probeer roep het nie en sal ook nie.
Die jakkals skiet gebeur maar net as ek gaan kuier,die boer skiet hulle nie werklik self nie,ook maar net as hy een toevallig sien as hy rondry.

So die kanse wat hy iemand gaan betaal om iets te skiet wat nie vir hom n "probleem" is nie is baie skraal.

Het ook al n jakkie geskiet daar toe ons gebraai het in die middel van die bos,ek het die jakkals so 30m van ons gesien toe ek toevallig in sy rigtig geskyn het.So hulle is lekker wit.

Kom ons hoop maar vir die boer se part hy is reg as hy se hulle is nie vir hom n probleem nie,maar soos ek al agter gekom het besef die boere nie altyd hoe groot die probleem is totdat dit te laat is nie.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Jakkals se oe

Post by Riaan Beeslaar »

Kom ons hoop maar vir die boer se part hy is reg as hy se hulle is nie vir hom n probleem nie,maar soos ek al agter gekom het besef die boere nie altyd hoe groot die probleem is totdat dit te laat is nie.

Baie waar
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Jakkals se oe

Post by sako 30-06 »

Wie weet,dalk kan ek hom eendag oortuig om geno hulle daar te kry.
Ek sal baie graag wil sien hoe doen die professionele manne dit.
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Jakkals se oe

Post by Henry 7 »

Ek dink die kleur van jou lig maak ook 'n verskil aan die oë.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Jakkals se oe

Post by Michiel(MCR) »

cassie_calvinia wrote:die kleur van die oe hang af van die angle van die lig wat op die oe val. hy kan rooi, geel, groen, wees. daar is geen verskil.
maar, jy let maat op van die gedrag. wat oook maar van kat na kat, of jakkals, na jakkals verskil.
'n bok hou jou gewoonlik stip dop, en jjyy kan sien sy oe knip, knip.
'n kat flash sy oe, dan is als weg, dan flash hy weer vining. dan blaas jy gewoonlik fluijie, en dan gooi hy weer oe.
jakkals wys oe, meer gereeld as kat. maar, waar kat heeltyd op 1 plek is, sal jy sien, jakkals draf die heeltyd, sy oe elke keer 20m verder van waar hy was. maar, soos ek se, dit verskil dag tot dag. maar, al hoe jy dit leer, is tyd in die veld
+1 baie mooi gese cassie!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Jakkals se oe

Post by theedge »

cassie_calvinia wrote:die kleur van die oe hang af van die angle van die lig wat op die oe val. hy kan rooi, geel, groen, wees. daar is geen verskil.
maar, jy let maat op van die gedrag. wat oook maar van kat na kat, of jakkals, na jakkals verskil.
'n bok hou jou gewoonlik stip dop, en jjyy kan sien sy oe knip, knip.
'n kat flash sy oe, dan is als weg, dan flash hy weer vining. dan blaas jy gewoonlik fluijie, en dan gooi hy weer oe.
jakkals wys oe, meer gereeld as kat. maar, waar kat heeltyd op 1 plek is, sal jy sien, jakkals draf die heeltyd, sy oe elke keer 20m verder van waar hy was. maar, soos ek se, dit verskil dag tot dag. maar, al hoe jy dit leer, is tyd in die veld
Dankie vir die een - stem 100% saam
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jakkals se oe

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het gisteraand mooi probeer kyk, maar selfs die jakke se oge, afhangend van hoek, is van liggies oranje tot liggies groen.(LF lig)
Klein jakkelsies se oge was weer ligte blou(Led lig).

Dit als gesê, moet ek ook sê ek is so 10% kleurblind ook (sê die oog toets mense vir kar en boot liksens).
Gedrag van die ongedierte is vir my meer kardinaal.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Jakkals se oe

Post by NicoSmit »

Cobus hoeveel het toe gesneuwel?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jakkals se oe

Post by Cobus(Cobb) »

7,...3 volwasse en 4 kleintjies
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Jakkals se oe

Post by Martin Marais »

Vir my verskil die kleur van die ogies ook afhangende van die hoek van die ligstraal. Wat ek wel opgelet het is dat roofdiere se oge baie helderder is as prooidiere s'n,omrede die roofdiere se ogies voor in hul gesigte sit,terwyl die prooidiere se ogies aan die kante van hul gesigte sit. By roofdiere sien jy dus albei ogies dieselfde tyd,terwyl jy by die prooidiere baie maal slegs een oog sien.
My 2c
Groete
Post Reply