9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Dagse manne
Watse ammo (fabrieks ammo - want ek herlaai nie) stel julle voor gebruik memns in jou Glock ?
Groete
Watse ammo (fabrieks ammo - want ek herlaai nie) stel julle voor gebruik memns in jou Glock ?
Groete
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19
-
stan man
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
sorry eugene ek moet net.
NEGE MILLIMETER AMMO
ek het nog n voorraad pmp ammo en hulle werk goed. die ammo wat die staat jou miskien mee kan sponsor werk ook goed
lekker dag
NEGE MILLIMETER AMMO
ek het nog n voorraad pmp ammo en hulle werk goed. die ammo wat die staat jou miskien mee kan sponsor werk ook goed
lekker dag
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Dankie Stan Man - dit maak nou sin - ek sukkel my dood om die .308 ammo in my Glock te kry ... 
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
http://www.numenor.co.za
Vra vir Douw oor 9mm ammo.
Vra vir Douw oor 9mm ammo.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Eugene is dit vir teiken skiet of vir elke dag dra?
Vir teiken skiet Winchester white box.
Vir EDC Hornady XTP 124gr.
Biede is bekostigbaar en betroubaar.
Vir teiken skiet Winchester white box.
Vir EDC Hornady XTP 124gr.
Biede is bekostigbaar en betroubaar.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Ek het vir my by die kooperasie Sellier & Bellot 115gr gekoop vir R160/50. Sal later ander soorte probeer.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Vir selfvedediging is 'n goeie kwaliteit soos Winchester rangers, Hornady XTP, Magtech Guardian gold, Golden sabres en daai klas 'n moet.
Vir baan skiet is enige "copper plated" punte goed. Ek merk dat selfs die goedkoper baan ammo al baie duur geraak het en dit het my genoodsaak om te begin herlaai. Nog nie een dag spyt daaroor nie. Ek weet daar is groot stryery op ander forums oor die gebruik van lood punte in Glocks met hulle poligonale lope. Ek verkies egter om nie lood punte in my Glock te skiet nie. Magtech het redelik bekostigbare baan ammunisie wat ek al baie gebruik het voordat ek begin herlaai het.
Sien aangehegte draad en besluit maar self.
http://www.atgreloading.com/t832-polygo ... ad-bullets

Maak 'n verskil
- hp
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Wed Mar 02, 2011 9:56 am
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Ek dra slegs "range ammo" in my Glock 34 vir EDC. Ek herlaai meestal maar het al ook met fabrieks ammunisie geskiet.
S$B 115gr RN
NGA 125gr RN
Nobletech 125 gr RN
Alle "Round Nose" ammunisie wat ek al deur my Glock geskiet het werk sonder 'n probleem. Ek weet egter dat my Glock nie vir 'n dood "Hollow Points" voer nie.

Zero Points Down
9x19 - Glock 34
9x23 - Bar-Sto Precision
.357 - Astra
.45 ACP - Colt Series 80
.223 - Ruger Mini 14 (Redfield Revenge 2-7x34 4-Plex)
.243 - Winchester Mod 70 Featherweight (Redfield Revenge 4-12X42 ABS Hunter)
9x19 - Glock 34
9x23 - Bar-Sto Precision
.357 - Astra
.45 ACP - Colt Series 80
.223 - Ruger Mini 14 (Redfield Revenge 2-7x34 4-Plex)
.243 - Winchester Mod 70 Featherweight (Redfield Revenge 4-12X42 ABS Hunter)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
My Glock19 voer enige ammo,herlaaide,fabrieks,enige hollowpoints.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Frotier maak cheap koperplated koeels ek dink meeste ouens wat herlaai skiet hulle en dan is daar nie die worry oor die lood in die loop nie.
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Selfverdediging Winchetser Ranger T 124gr.
Vir pret en plesier Winchester white box of selfgelaaide ammo: winchster doppe en Frontier CMJ 124gr punte.
Vir pret en plesier Winchester white box of selfgelaaide ammo: winchster doppe en Frontier CMJ 124gr punte.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 9mm Glock 19 - watse ammo gebruik julle Glock eienaars ?
Dra ammo - Speer Gold Dot 147gr.
Plinking ammo - 115gr CMJ van Frontier
Hein M
Plinking ammo - 115gr CMJ van Frontier
Hein M