Roep Kursus te Bloemfontein
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Roep Kursus te Bloemfontein
Die Vrystaat Probleemdier jagtersvereenging reel 'n kursus in die Bloemfontein Area en is die tentatiewe datum Saterdag 14 Maart 2009. Die kursus sal 09h00 begin en word daar 'n praktiese dagroep gedoen met 'n moontlikheid van 'n praktiese nagroep demonstrasie.
Kassie Smit kan gekontak word op 0827332699 of kontak my via e-pos.
Groete
Heinrich
Kassie Smit kan gekontak word op 0827332699 of kontak my via e-pos.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Freek
Lyk my jy gaan gouer in Bloem wees as wat jy gedink het.
Caller
Lyk my jy gaan gouer in Bloem wees as wat jy gedink het.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
HEIN
Ek hoop net jy het n knoop in die oor en onthou my dvd asb..
Jy al plek gekry vir die dag roep . Dalk moet ons probeer vir n roep in die spens (een van hulle ten minste) lag lag lag
Ek hoop net jy het n knoop in die oor en onthou my dvd asb..
Jy al plek gekry vir die dag roep . Dalk moet ons probeer vir n roep in die spens (een van hulle ten minste) lag lag lag
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Caller:
jy moet darem nie so openlik skimp vir daai modderbok vleis nie man...lag lag lag..
Jy moet darem net van jou kaasworsies en vlakvark resepies utihaal as ou freek kom, Jy mag nie net brek en nie uithaal en wys nie....(en vrylik testers) uitdeel asb..
Hoop nie daar is nog van daai sitbok wors in jou vrieskas nie....
jy moet darem nie so openlik skimp vir daai modderbok vleis nie man...lag lag lag..
Jy moet darem net van jou kaasworsies en vlakvark resepies utihaal as ou freek kom, Jy mag nie net brek en nie uithaal en wys nie....(en vrylik testers) uitdeel asb..
Hoop nie daar is nog van daai sitbok wors in jou vrieskas nie....
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Manne ek probeer my pad oop baklei die kant om die 14de Maart los te wees vir die kursus... Hou duim vas, ek hou julle op hoogte! 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
is die kursus aan ? gee asb inligting deur, oor plek ens
Dankie
Dankie
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Ja die kursus is sterk aan die gang. Ons sal of in 'n plaashuis/jaghuis bly of daar sal chalets wees vir die oornag van saterdag. Die koste is om en by R100-00 vir verblyf per persoon vir die Saterdag aand. Sal ook braai na die aand net vir Freek onthalwe gereel. Moet nie vir sy vrou vertel nie. Die plek is tussen Brandfort en Bloemfontein, aanwysings sal later volg.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Sal julle kontak en boek, het dalk nog so 2 vrinne wat wil saam
Groete
Groete
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Is daar nie nog manne uit die Kaap wat wil gaan nie, ek gaan plan maak.
Hein
Wat moet 'n man saambring vir die kursus.
Christo
Hein
Wat moet 'n man saambring vir die kursus.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Christo
Net slaapgoed en eie drinkgoed, ons sal 'n donasie kry by elkeen vir die kos vir die dag. As jy by Philippolis verbykom kan jy die aand voor die kursus by my oorslaap en die volgende dag saam met my deurgaan en weer terugkom. Spaar so 150km X 2.
Laat weet net vroegtydig.
Heinrich
Net slaapgoed en eie drinkgoed, ons sal 'n donasie kry by elkeen vir die kos vir die dag. As jy by Philippolis verbykom kan jy die aand voor die kursus by my oorslaap en die volgende dag saam met my deurgaan en weer terugkom. Spaar so 150km X 2.
Laat weet net vroegtydig.
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Hein
Dankie, ek maak planne om my weg oop te sien om te kom. Ek sal dit in die volgende week finaliseer. Sal lekker wees om weer op Phillihopeloos te slaap. Ek het my eerste probleemdierbeheer daar toegepas in die 70's. Elke keer as ek by my ouma gaan kuier het het sy 'n blikkie Marksmans in my hand gestop en Muisvo?l se kind en die paddas in die dam het ontgeld.
Sal laat weet
Christo
Dankie, ek maak planne om my weg oop te sien om te kom. Ek sal dit in die volgende week finaliseer. Sal lekker wees om weer op Phillihopeloos te slaap. Ek het my eerste probleemdierbeheer daar toegepas in die 70's. Elke keer as ek by my ouma gaan kuier het het sy 'n blikkie Marksmans in my hand gestop en Muisvo?l se kind en die paddas in die dam het ontgeld.
Sal laat weet
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Pierre
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Hi Heinrich
Hoop dit gaan goed,lank laas met jou gepraat sory skiet bietjie baie,ek sien jou by die kursus
die 14de laat weet as ek met iets kan help of moet extra saam vat.
Dankie
Pierre(Bloemfontein)
Hoop dit gaan goed,lank laas met jou gepraat sory skiet bietjie baie,ek sien jou by die kursus
die 14de laat weet as ek met iets kan help of moet extra saam vat.
Dankie
Pierre(Bloemfontein)
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Pierre
Dankie ek saljou laat weet.
Groete
Hoop jy skiet baie jakkalse ook.
Hein
Dankie ek saljou laat weet.
Groete
Hoop jy skiet baie jakkalse ook.
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
hein,,'
dit was skerp opmerking.. daar is n verskil tussen baie skiet en baie jakkalse skiet...grappie sommer...
Sien die vrystaat het nou ook beperking gestel op die oes van wild wat ook net binne sekere datums kan geskiet, dis een baie goeie ding....ek dink dit begin 1 april tot 31 September behalwe waar skade aangerig word kan jy n spesiale permit kry..
Dis baie baie goed maar ek weet nie hoekom stop hulle dit nie alreeds 31 augustus nie.....dan is baie ooie alreeds dragtig...
So nagjag is nog oop op probleemdier. Dalk kan een van ons maats die volle PROKLAMASIE OPSIT..
dit was skerp opmerking.. daar is n verskil tussen baie skiet en baie jakkalse skiet...grappie sommer...
Sien die vrystaat het nou ook beperking gestel op die oes van wild wat ook net binne sekere datums kan geskiet, dis een baie goeie ding....ek dink dit begin 1 april tot 31 September behalwe waar skade aangerig word kan jy n spesiale permit kry..
Dis baie baie goed maar ek weet nie hoekom stop hulle dit nie alreeds 31 augustus nie.....dan is baie ooie alreeds dragtig...
So nagjag is nog oop op probleemdier. Dalk kan een van ons maats die volle PROKLAMASIE OPSIT..
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Sal kyk of ek dit in die hande kan kry in PDF formaat en sommer by downloads opsit.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Hein, dit lyk of ek die stryd wen om los te kom sodat ek die kursus saam julle manne kan by woon. Asseblief hou vir my plek oop en onthou om jou nuwe CD saam te bring. Moet nou nog net die baas by die huis oorreed om my pas te gee.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Pierre het gese dat hy sal reel vir braaipakke te koop vir die Saterdag aand asook hout. So bring slaapgoed en jou eie koel verversings.
Pierre dankie vir jou moeite.
Groete
Heinrich
Pierre dankie vir jou moeite.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ambessa
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Hallo Heinrich
Met my baie rondryery is ek nou deur die ou tuis troppie geboek vir die naweek. Sal bitter graag wou meemaak. Geniet dit. Sal later by geleentheid wel meemaak.

Ek sien al baie uit na die kursus Saturdag.
Ek het braaipakkies gereel vir die naweek dit sluit in (1 skaap tjop,sosattie n stuk wors en steak)
vir R35-00,ek sal 5 dosyn rolletjies skenk en as die manne wil dan maak ek n groot pot
pap met tamatie en eie.
Ek glo die prys is baie goed en al die geld gaan terug klub toe.
Hoop die manne sal my ondersteen.
Lekker week en mag die jakkalse en rooikatte die bakkies vol hang die week.
Dankie
Pierre.
Ek sien al baie uit na die kursus Saturdag.
Ek het braaipakkies gereel vir die naweek dit sluit in (1 skaap tjop,sosattie n stuk wors en steak)
vir R35-00,ek sal 5 dosyn rolletjies skenk en as die manne wil dan maak ek n groot pot
pap met tamatie en eie.
Ek glo die prys is baie goed en al die geld gaan terug klub toe.
Hoop die manne sal my ondersteen.
Lekker week en mag die jakkalse en rooikatte die bakkies vol hang die week.
Dankie
Pierre.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Pierre
@ daai prys vat ek 2 . Jy hoef jou nie te bekommer oor die prys nie , beter as dit is net skaap in die langkamp ge-oes.
Hein
Hoeveel ouens gaan ons omtrent wees
Christo
@ daai prys vat ek 2 . Jy hoef jou nie te bekommer oor die prys nie , beter as dit is net skaap in die langkamp ge-oes.
Hein
Hoeveel ouens gaan ons omtrent wees
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep Kursus te Bloemfontein
Pierre
Dankie,dit is uiters goed. Lyk my ek moet 'n paar pakke huiswaarts bring. Sal maar my cooler saamvat.
Dankbaar vir jou moeite.
Christo
Het geen idee nie, ek wag maar self om te sien hoeveel gaan opdaag.
Vir die ouens wat die kaart soek, kyk by downloads - ek gaan dit nou oplaai.