Hallo manne!!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm

Hallo manne!!

Post by chrisman »

Hallo.
Wil net my self voorstel, ek is TC, 36, en woonagtig in Centurion, oorspronklik vanaf Windhoek, en toe die kaap, maar nou hier in sodom en gemora......
Huidiglik het ek Browning .308, Mauser .22 (erfstuk van my oupa), en my speelding, Taurus .40 S&W.
Jag oorspronklik al die jare in die Maltahöhe distrik in Suidwes, totdat oupa hulle afgetree het en dorp toe is.
Is nou al so paar dae hier op die forum, en geniet dit vreeslik.
Was vroeer die jaar in die Gobabis distrik, gaan definitief weer soontoe.....
Dankie vir die forum.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Hallo manne!!

Post by ROBBIE1 »

Welkom Chris, verseker die beste forum die!!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Hallo manne!!

Post by Riaan Beeslaar »

Baie welkom ou Suid-Wester
Post Reply